Otto Jespersen

Otto Jespersen (16 Julie 1860 in Randers - 30 April 1943) was 'n Deense taalkundige.

Otto Jespersen
Otto Jespersen
Otto Jespersen in 1915

Geboortenaam Jens Otto Harry Jespersen
Gebore 16 Julie 1860
Randers, Denemarke
Oorlede 30 April 1943 (op 82)
Roskilde, Denemarke
Blyplek Kopenhagen
Nasionaliteit Vlag van Denemarke Denemarke
Vakgebied Taalkunde
Bekend vir skepping van Novial

Hy was van 1893 tot 1925 professor van die Engelse taal aan die Kopenhagen Universiteit.

Jespersen was baie geïnteresseer in hulptale, hij was eers voorstander van Esperanto en Ido en het later sy eie kunstaal Novial gemaak.

Novial

Novial is 'n kunsmatige taal wat deur Jespersen geskep is. Vroëre kunsmatige tale soos Esperanto en Ido was vir hom problematies. Hy was ook die eerste professionele taalkundige wat so 'n poging aangewend het.

Bibliografie

Tags:

16 Julie1860194330 AprilDenemarkeTaalwetenskappe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RugbySmolensk26 AprilPastoorKremetartKhoisanInternetLeeudoringstadJode in Suid-AfrikaLimpopo (rivier)SikloonDuitslandJuanita du PlessisSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Afrika-landeWaterbesparing in Suid-AfrikaMenseregteJennifer ZamudioDiepaartromboseKimberleyLandbouGoudLys van kinderspeletjiesKlein-KarooLemoenRichard Francis BurtonDieregeluideWerkersdagAfrikaanse taalleerKoolstofRivierWikimedia-stigtingTrekklavierBeurtkragDrake (musikant)Tropiese sikloonMonopolieVryheidsdagWatersuiweringWaterkringloopIronieWaterPaddaApartheidApostelHindoeïsmeWiki CommonsIllse RoosMartin Bester2024Wynand du ToitFamilie (verwantskap)HipoteseAkuutWikibooksPaasfeesEid-oel-FiterRacheltjie de BeerLugbesoedelingTreinSewe doodsondesEkonomiese sektorDysselsdorpTuisbladSanskritMenstruasieWolmaransstadBorskankerOostenrykFotosinteseIdioomMaagYsterGronddegradasieKunsmatige algemene intelligensie🡆 More