Prempeh Ii

Prempeh II (Otumfuo Nana sir Osei Tutu Agyeman Prempeh II, KBE, omstreeks 1892 - 27 Mei 1970), was die 14de Asantehene, of koning, van die Asjanti.

Hy het van 22 Junie 1931 tot 27 Mei 1970 regeer.

Prempeh II
Asantehene
Prempeh Ii
Bewind 22 Junie 1931 - 27 Mei 1970
Voorganger Prempeh I
Opvolger Opoku Ware II
Koningshuis Beretuo
Gebore Omstreeks 1892
Kumasi, Asjantiryk
Gesterf 27 Mei 1970(1970-05-27)
(77-78)
Kumasi, Ghana
Volle naam Otumfuo Nana sir Osei Tutu Agyeman Prempeh II

Biografie

Asantehene Prempeh II is in die Asjantihoofstad, Kumasi, gebore. Hy was vier jaar oud toe Brittanje sy oom, Prempeh I, sy ouma aan moederskant, koningin Yaa Akyaa, en ander familielede in 1896 na die Seychelle verban het. Prempeh I het in 1924 uit bannelingskap teruggekeer en is in Mei 1931 oorlede. Otumfuo Prempeh II het hom opgevolg.

In 1949 het Prempeh II ’n groot aandeel gehad in die stigting van Prempehkollege, ’n vooraanstaande seunskool in Kumasi. Hy het ook ’n groot stuk grond beskikbaar gestel vir die bou van die Kwame Nkrumah-universiteit van Wetenskap en Tegnologie, wat in 1969 ’n eredoktorsgraad aan hom toegeken het. Nadat Asjanti deel van Ghana geword het, is hy in die Ghanese staatsraad aangestel.

Verwysings

Skakels

  • Prempeh Ii  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AsjantirykOrde van die Britse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvyJan van RiebeeckBeeldspraakTuberkuloseVermenslikingVoorsetselStereotipeBosluisVolumeHeupBynierOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)Klein-KarooMiltHorlosieNazi-DuitslandSelOrgasmeBasisinkomsteUnited Democratic FrontPneumatikaKommunikasieAspoestertjieLys van bekende Suid-AfrikanersPad na jou hartAkademiaAluminiumGeskiedenis van die AardeWerkwoordVigsISO 8601Afrikaanse taalleerStollingsgesteenteElizabeth II van die Verenigde KoninkrykLys van Afrika-landeVersamelnaamProteaWerkersdagHuisvliegJo BlackDemi Lee MooreKommunismeLongontstekingKolonisasieIntensiewe vormMieliestronkSaartjie BaartmanLys van Suider-Afrikaanse soogdiereFosforNarsistiese persoonlikheidsteuringSitroensuurMaagsweerRonelda KamferAnilingusSamestellingGamelanAfvalbestuurVuurtorings van Suid-AfrikaVolkspeleDrinkwaterKolonoskopieGalblaasGrondwetSuid-Afrikaanse GrensoorlogEuropaKarlien van JaarsveldTennisGesonde dieetGreen PornoSowjetunieSpelerposisies in rugbySelfoonSlawernySkoolOlimpiese SpeleKragopwekkingNiemetaal🡆 More