Nik Natalse Indiër Kongres

Die Natalse Indiër Kongres (NIK) was 'n organisasie wat gestig is om diskriminasie teenoor Indiërs in Suid-Afrika te beveg. Die NIK is deur Mahatma Gandhi gestig en 'n konstitusie is op 22 Augustus 1894 vir die organisasie aanvaar.

Nik Natalse Indiër Kongres
Stigterslede van die Natalse Indiër Kongres; Mahatma Gandhi in die agterste ry, vierde van links.

In sy vormingsjare het die NIK talle petisies vir die verandering aan diskriminerende wetgewing bepleit.

Hulle het later bondgenote van die ANC geword.

Verwysings

Lees ook

  • South African Indian Congress

Tags:

DiskriminasieMahatma GandhiSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedingIdioomJeugdagJo BlackAardeSeksposisieAnale kankerBesoedelingWes-KaapBlaarAkroniemKlavierNG gemeente TheunissenGasOrtopedieSanskritHartversakingNatuurbewaringMahatma GandhiAntoniemLewerAngssteuringVoegwoordLetterlike en figuurlike taalgebruikNierE-posKommaGriekwa-AfrikaansTuberkuloseArmoedeTaalMenseregtedagLys van medisinale kruieVoortrekkersGedigVoyeurismeRassismeResensieSteenkoolBeaufortskaalDonderstormLikkewaanNatriumtiosulfaatLyfstraf in skoleWinnie Madikizela-MandelaMenseregteBolandse aardbewing van 1969MierCheslin KolbeKolorektale kankerMusieksimboleKarooLiefdeOligopolieLys van Kaapstad se voorstedeSeksKaapstadLys van Suid-Afrikaanse skrywersNeo-NazismeTrevor NasserFluoorAardedagKlimaatJodeLaeveldRuan PienaarTikTokRuimteInsekBateVoortrekkermonumentSwitserlandSportBotswanaBreinvliesontstekingGroot vyfNoord-Kaap🡆 More