Die Namibharpuisboom (Ozoroa crassinervia) is 'n klein boom.
Dit kom vanaf die Noord-Kaap deur die sentrale deel van Namibië tot by die Kunenerivier voor. Die boompie groei in klipperige en rotsagtige dor bosveld. Die blare is breed en by die punte van die takke saamgebondel met 'n viltagtige, grys onderkant.
Namibharpuisboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Ozoroa |
Spesie: | O. crassinervia |
Binomiale naam | |
Ozoroa crassinervia (Engl.) R. Fern. & A. Fern., (1965) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 369.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Namibharpuisboom, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.