Myriotrochidae

Myriotrochidae is a familie van seekomkommers in die orde van Apodida.

Myriotrochidae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Synaptina
Familie:
Myriotrochidae

Théel, 1877
Genera

Sien teks

Beskrywing en eienskappe

Lede van hierdie familie het vingeragtige tentakels waarvan tussen 2 en 8 per sy voorkom. Hulle ontbreek podia, radiale kanale, en 'n respiratoriese boom.

Die sagte liggaamswand word deur ossikels ondersteun wat gewoonlik wielvormig is en 8 of meer speke het.

Hulle is abissale seekomkommers en moontlik die klade binne die filum Echinodermata (stekelhuidiges) wat die diepste in die see voorkom: spesies in die genera Myriotrochus en Prototrochus (soos Prototrochus bruuni) is al op 'n diepte van 10 687 m waargeneem.

Lys van genera

Genera sluit in:

  • genus Acanthotrochus Danielssen & Koren, 1881 -- 3 spesies
  • genus Achiridota Clark, 1908 -- 3 spesies
  • genus Myriotrochus Steenstrup, 1851 -- 17 spesies
  • genus Neolepidotrochus Bohn, 2005 -- 5 spesies
  • genus Parvotrochus Gage & Billett, 1986 -- 1 spesie
  • genus Prototrochus Belyaev & Mironov, 1982 -- 17 spesies
  • genus Siniotrochus Pawson, 1971 -- 3 spesies
  • genus Trochoderma Théel, 1877 -- 1 spesie

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RassismeGroot TrekBeëdigde verklaringPseudowetenskapAndré SchwartzVoegwoordVlekvrye staalDierAnglo-BoereoorlogKoopkragpariteitHernubare energieVoornaamwoordTropiese sikloonMagda van BiljonHondsdolheidHidroulikaStokely CarmichaelNoag se arkVrystaatWes-AfrikaMuskietKasterolieKappie (skryfteken)Natuurlike hulpbronSias ReineckeKunsmatige algemene intelligensieMiddelmisbruikRuhan du ToitKokerboomMediaWikiSwahiliSoweto-opstandNaaldekokerAarde se atmosfeerIronieSpringbokafrigtersXHTMLWaterWiki7de LaanGeskiedenis (vakgebied)Neurenberg-verhoreVerkleurmannetjieSkarlakenkoorsSosiale mediaBaljuTien GebooieKimberleyGalileo GalileiCarles PuigdemontPersentasieDansGordelroosMieliestronkRacheltjie de BeerAfrikanersBiljoenKoorsblaarGesagFranse RewolusieNederlandsBloedvergiftigingLeeudoringstadNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMutasiePaddaMiddeloorontstekingBeroerteMachu PicchuGetalTrigeminale neuralgieDuitslandKlavier🡆 More