Murat Ii

Murat II Kodja (Ottomaanse Turks: مراد ثانى, moderne Turks: II.Murat; Junie 1404 – 3 Februarie 1451) was van 1421 tot 1451 sultan van die Ottomaanse Ryk, buiten ’n kort tydperk van 1444 tot 1446.

Murat II
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Murat Ii
Volle naam Sultan Murat II Kodja
Ottomaanse naam مراد ثانى
Tydperk 1421–1444
1446–1451
Stadium Opgang van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Mehmet I
Opvolger Mehmet II
Toegra Murat Ii

Hy het die troon op 18-jarige ouderdom bestyg ná die dood van sy pa, Mehmet I. Sy bewind is gekenmerk deur die 25 jaar lange oorlog wat hy geveg het teen die Christelike volke van die Balkan-skiereiland en die Turkse emirate in Anatolië.

In die winter van 1450–1451 het Murat siek geword en is hy in Edirne dood. Hy is opgevolg deur sy seun Mehmet II.

Tags:

14041451Ottomaanse RykTurks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrugTweede WêreldoorlogHepatitis BGHartLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDie GelofteRooikatLys van Afrikaanse rolprenteRumatiekMarie PentzBrandon SklenarLissabonGeskiedenis van AfrikaansHolocaustLauren LondonBosluisbytkoorsPornografieWurmPaasfeesRobbeneilandRSkildklierBesoedelingAssonansieToyota QuantumMuishondVaginaLoftus VersfeldLeksikografieBiomolekuleDesimale breukeTeater van Suid-Afrika3D-rolprentEpilepsieBTWOsloMenslike skeletLandbou in Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogTurkyeLys van lande volgens bevolkingKuberspioenasieMillimeterBoelieryTutsiGeslagsgelykheidLouis GussSlangSteve BikoVingerseksDieremishandelingWolfKrieketWaterbesoedelingTelegrafieSinsbouLys van Griekse mitologiese figureMaagAsiëPriemgetalNaaktheidMaselsCristiano RonaldoSelfbeeldKapitaal (ekonomie)SeksismeMenseregtePeter MamakosSeekoeiBPaulus van TarsusJagluiperdGriepBynierDiplopodaEikelNairobi🡆 More