Mehmet Ii

Mehmet II (Turks: II.

Mehmet; Ottomaanse Turks: محمد الثانى), ook bekend as el-Fātiḥ (الفاتح), "die Veroweraar", of in moderne Turks: Fatih Sultan Mehmet (30 Maart 1432 – 3 Mei 1481) was van 1444 tot 1446 en weer van 1451 tot 1481 sultan van die Ottomaanse Ryk.

Mehmet II
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Mehmet Ii
Volle naam Fatih Sultan Mehmet
Ottomaanse naam محمد الثانى
Huis Osman
Stadium Opgang van die Ottomaanse Ryk
Tydperk 1444–1446
Voorganger Murat II
Opvolger Murat II
Tydperk 1451–1481
Voorganger Murat II
Opvolger Bajezid II
Toegra Mehmet Ii

Op 21-jarige ouderdom het hy Konstantinopel verower en so ’n einde gebring aan die Bisantynse Ryk. Hy was die vader van Bajezid II en nog ’n seun wat in 1495 dood is.

Mehmet Ii
Mehmet II ry deur die poort van Konstantinopel ná die verowering van die stad, Fausto Zonaro (1854–1929).

Tags:

14321481Ottomaanse RykTurks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KartografieStaalMorfeemProteïenNatuurrampDiamantMynbedryf van Suid-AfrikaFinale OplossingBeesBevolkingDistrik SesBoelieryKunsmatige algemene intelligensieVolhoubaarheidGordelroosNasiebouBlourokkeAustraliëGewasboerdery in Suid-AfrikaVioolVeelvoudige sinEkonomie van Suid-AfrikaToerismeLys van Afrikaanse televisiereekseLeeudoringstad-spoorwegrampSeksposisieKlem-in-die-kaakSamestellingViëtnamoorlogNierversakingKindermishandelingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DigvormJaco JacobsWithaaiMaroela MediaRudi ClaaseRymReg tot ‘n gesonde omgewingFeminismeVoëlWêreld- Ekonomiese ForumHeks van HexrivierBeurtkragTydGoudkus (streek)Bruin menseWieg van die MensdomEienaamRumatiekApokriewe boekeWaterstofNederlandsOligopolieBlaarDierHector PietersonKoppeltekenCleopatra VIIWikimedia-stigtingSeptimius AwardsBoomslangVerkleurmannetjiePaddaSportBestuiwingSomerJohannes MeintjesBurgerregteRelatiwiteitsteorieRonelda KamferGenadedoodMassaBreinkaartHartversakingMosambiek🡆 More