Edirne

Edirne is ’n stad in Thrakië, die westelike deel van Turkye, naby die land se grense met Griekeland en Bulgarye.

Dié grense word deur die Maritsarivier gevorm wat ook deur die stad vloei. Dit was die hoofstad van die Ottomaanse Ryk van 1365 tot 1457, toe Konstantinopel (die huidige Istanboel) Konstantyn die Grote se nuwe hoofstad geword het.

Edirne
Edirne

Kaart Wapen
Edirne
Edirne
Vlag
Edirne
 Land Vlag van Turkye Turkye
 Provinsie Edirne
 Koördinate 41°40′28″N 26°33′39″O / 41.67444°N 26.56083°O / 41.67444; 26.56083
 Stigting 125
 Oppervlakte:  
 - Totaal 830 vk km
 Hoogte bo seevlak 41 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 138 222
 - Bevolkingsdigtheid 185/vk km
 - Aire urbaine 141 570
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester (2008–2014) Hamdi Sedefçi (CHP)
 Amptelike webwerf www.edirne.bel.tr

Edirne is tans die hoofstad van die Edirne-provinsie in Oos-Thrakië. Die stad het in 2009 ’n bevolking van 141 570 gehad (119 298 in 2000).

Galery

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Edirne

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansEdirne  Wiki Commons het meer media in die kategorie Edirne.
  • (en) Toerisme-inligting oor Edirne op Wikivoyage
  • (tr) Amptelike webwerf
  • (en) "Edirne". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 April 2019.

Tags:

13651457BulgaryeGriekelandIstanboelKonstantinopelKonstantyn die GroteMaritsaOttomaanse RykThrakiëTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WitbloedselGalblaasOnderhandelinge om apartheid te beëindigVaginaRobert SobukweVakbondMuishondBreingewasHartSpelerposisies in rugbyWaterPropagandaGriekwa-AfrikaansIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieKameelperdLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBynierGesonde dieetVarkgriepEmosieNeurenberg-verhoreLenteWetenskaplike klassifikasieKwaZulu-NatalXenofobieAfrikaanse WikipediaTegnologieGrondbewerkingVerkoueHokkieWoestynDonderstormUnited Democratic FrontPinksterGroepsgebiedewetEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOrthopteraRobbeneilandDesimale breukeMikro-ekonomieXenofobie in Suid-AfrikaJohannesburgLuiperdKolitisKlereSteenkool in Suid-AfrikaAtoomArthur GrumiauxNarsistiese persoonlikheidsteuringEreksieHoofkarakterTsoenamiAnneli van RooyenMIV/vigs in Suid-AfrikaDaggaRoofvoëlBosluisbytkoorsWatersuiwering1200KorrupsieVryheidsdagKaartNic de JagerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGordelroosHaasDemi Lee MoorePenisOorkruipersNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVarkMonopolieIngenieursweseVars waterInenting🡆 More