Mthatharivier

Die Mthatharivier (voorheen Umtatarivier) is 'n rivier in die voormalige Transkei, die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Mthatharivier
Stroomgebied Suid-Afrika
Oorsprong Baziya bergreeks
Monding Koffiebaai, Indiese Oseaan
Lengte 250 km
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Mthatharivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Mthatharivier
Mthatharivier
Koördinate: 31°56′S 29°11′O / 31.933°S 29.183°O / -31.933; 29.183 29°11′O / 31.933°S 29.183°O / -31.933; 29.183

Die rivier strek 250 km lank en vloei in 'n suidoostelike rigting tot in die Indiese Oseaan via 'n strandmeer naby Koffiebaai. Die rivier is vernoem na die dorp Mthatha.

Die hoofsytakke is die Ngqungqu-rivier en die Cicira-rivier, wat deur die opvanggebied van ongeveer 2,600 km² vloei.

Die Mthatharivier begrens die Pondoland-gebied aan die suidekant.

Damme

Die rivier is deel van die Mzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.

Ander skakels

Sien ook

Verwysings

Tags:

Mthatharivier DammeMthatharivier Ander skakelsMthatharivier Sien ookMthatharivier VerwysingsMthatharivierOos-KaapSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeeueNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAfvalbestuurVerassingBTWGewone luislangHuisvliegKweekhuiseffekMielieSonnestelselDelft, KaapstadDesmond TutuGrondbesoedelingMaanstilstandGriepErektiele disfunksieSeksuele opwekkingHindoeïsmeLionel PetersonProvinsies van Suid-AfrikaHernubare energieKoorsVormKoos KombuisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MasturbasieKeelseerHaasSnuifKontinentFetale alkoholsindroomZoeloeWetenskaplike klassifikasieWinterZimbabweLys van elemente volgens simboolWinnie Madikizela-MandelaHondToestand van materieBynierAnale seksVlieg (dier)ToerismeKlimaatsverandering in AfrikaSeksismeWoordeboekKobus LombardAfrikaners is plesierigHulpwerkwoordMadison IvyMenslike seksuele gedragSelWikimedia-stigtingKaapse Plooigordel7de LaanAnusAkuutSkerpioenSaartjie BaartmanGewone breukeJohannesburgKerrieNierversakingLys van nedersettings in Suid-AfrikaHomoniemGisHemelvaartLys van landeSeksueel oordraagbare infeksieOlifantPneumatikaBloedsomloopstelselRassismePretoriaDubbelpuntElon MuskGrondsoorte🡆 More