Monastisisme

Monastisisme (van antieke Grieks μοναχός monakhos, van μόνος monos, alleen), of die monnikedom, is 'n godsdienstige lewenswyse waarvolgens mense afsien van wêreldse sake en hulself volledig aan spirituele werk wy.

Monastisisme speel veral 'n rol in Katolieke en Oosters-Ortodokse kerke. Dit kom ook voor in godsdienste soos Boeddhisme, Hindoeïsme en Djainisme. In ander godsdienste word monastisisme gekritiseer en nie beoefen nie, soos in Islam en Zoroastrisme, of dit speel 'n klein rol soos in moderne Judaïsme. Mans word in monastisisme monnike of broers genoem en vroue nonne of susters.

Baie monnike en nonne woon in kloosters of abdye om hulle van die sekulêre wêreld af te sonder

Skakels

  • Monastisisme  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BoeddhismeDjainismeGodsdiensGrieksHindoeïsmeIslamJudaïsmeManMonnikOosters-Ortodokse KerkRooms-Katolieke KerkVrouZoroastrisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Serge DassaultMediaWikiHannes van WykAktuarisMynbouMenslike penisgrootteFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982FisikaDulcie van den BerghAsmaVrugbaarheidHolocaustDiepaartromboseKoue OorlogKoppeltekenKadmiumWaterNazi-DuitslandPesachNasionale VrouedagBrandmondsindroomTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinRugbywêreldbeker 2003GenreStompkopkewerCarles PuigdemontHottentot (vis)KernreaksiePiesangVerenigde State van AmerikaAnneli van RooyenGoeie VrydagMetabolismeNederduitse Gereformeerde KerkGewone tarentaalLetterlike en figuurlike taalgebruikKongo-krisisIntensiewe vormLily CarterHentiesbaaiEpilepsieMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigJudaïsmeISBNEersterivier (rivier)Anette EngelbrechtIslamKookkunsSkoonma-se-tongMenstruasieBestuiwingArabiesBergskilpadHentaiAardverwarmingDepressie (gemoedstoestand)PersJohn AdamsNederlandAdolf HitlerKarlien van JaarsveldIdioomJodiumGamelanWiskundige terminologieHeilige SaterdagRuan JoshPoesVulvaApartheidOogproblemeSamestellingLys van kleureSeksuele penetrasie🡆 More