Mineralogie

Mineralogie of delfstofkunde is 'n tak binne die veld geologie wat spesialiseer in die studie van minerale en hul voorkoms, ontstaan, metamorfose en die rol wat dit vervul in die geologie.

Die Internasionale Mineralogiese Vereniging (IMA) is 'n internasionale organisasie waarvan die lede die mineralogie uit verskillende lande verteenwoordig. Die vereniging se aktiwiteite omvat die beheer van die benaming van minerale (via die Kommissie vir nuwe minerale en mineraalname) asook die instandhouding van 'n databasis van minerale.

Teen 2004 het die IMA al sowat 4 000 verskillende soorte minerale erken en gelys. Hiervan word 150 as "oorvloedig", 50 as "insidenteel", en die res as "seldsaam" beskou.

Sien ook

Eksterne skakels

Verenigings

Museums

Tags:

Mineralogie Sien ookMineralogie Eksterne skakelsMineralogieGeologieInternasionale Mineralogiese VerenigingMetamorfoseMineraal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gifu-prefektuurLugbesoedelingHoutAntjie SomersSlag van BloedrivierFanie OlivierE.G. JansenSeksuele opwekkingSewe wonders van die wêreldVigsYsterLys van bekende Suid-AfrikanersGrondsoorteEnsiklopedieIsraelTasché BurgerKoorsGevolge van aardverwarming op oseaneKongo-krisisBakterieDawidVersamelnaamSpelerposisies in rugbyTierboskatGeskiedenis van Suid-AfrikaVirusNamibiëSportKokerboomCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKunsIdioomSnaarinstrumentBedreigde spesieRenosterHeidelberg, GautengAnneli van RooyenSinoniemWaarheid-en-versoeningskommissieLuiperdVRooibokKlimaatMusiekWet op NaturellengrondWaldemar SchultzSWapen van Suid-AfrikaOrgasmeKouga Plaaslike MunisipaliteitSteve BikoKoos KombuisCarike KeuzenkampGesondheidsbeleidCleopatra VIIAntieke EgipteVlermuisHoërskool DiamantveldDie SeksJaco du PlessisMosesMangaung-gevangenisAnusVoyeurismeLys van vertalings in Afrikaans2023 Spaanse Grand PrixAntieke Nabye Ooste1945Suid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van Afrikaanse rolprenteWikiquoteMIV/vigs in Suid-AfrikaColeskeElzette MaarschalkRassisme in Afrika🡆 More