Chemiese Verwering

Chemiese verwering is 'n proses waar die samestelling van gesteentes/rotsvormende minerale chemies verander, gewoonlik a.g.v.

blootstelling aan suurstof en water. Dit vind plaas met 'n geleidelike proses waar die rotsvormende minerale aanpas by die temperatuur- en druktoestande op of naby die oppervlak. Tydens hierdie proses skakel die minerale om in nuwe sekondêre minerale soos kleiminerale.

Verskil tussen chemiese en meganiese verwering

In teenstelling met chemiese verwering, waar die mineralogie van die gesteente verander, breek meganiese verwering die gesteentes in kleiner gedeeltes op sonder dat die mineralogie verander.

Faktore wat tipe verwering bepaal of beïnvloed

Daar is 'n verskeidenheid faktore wat bepaal watter tipe verwering plaasvind, asook die tempo van verwering.

  • Klimaat
  • Tipe gesteente / mineralogie
  • Topografie / energie van die omgewing
  • Biologiese werking
  • Erosie

Tags:

SuurstofTemperatuurWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EugenetikaWitbloedselBeeldspraak7de LaanEben EtzebethGeskiedenis (vakgebied)Olimpiese SomerspeleSinoniemSweedsMaagsweerEuropaSuider-AfrikaGewone breukeOnse VaderGroepsgebiedewetHondWapen van Suid-AfrikaOrthopteraBrongitisHibernasieCovid-19-pandemieMasturbasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansDataverwerkingByvoeglike naamwoordRuslandToekoms van die AardeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSwangerskapNeurenberg-verhoreVoedselkettingDierEierstokMartin Luther King jr.AnilingusDokterVerenigde State van AmerikaNic de JagerMiljardFiela se kindKunsRassisme in AfrikaChatGPTSwart menseBruto binnelandse produkWetenskaplike klassifikasieTrigeminale neuralgieNeo-NazismeKolorektale kankerAB de VilliersPussy RiotBorsteRekenaarHemelvaartGesondheidDeon GrootDonderstormAtoomVlag van Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaRymSwawelSelfstandige naamwoordNatuurBeroerteBraaiE-posWoordeboek van die Afrikaanse TaalSiya KolisiHakerWinterMetafoorPrimêre sektor van die ekonomieOlimpiese Somerspele 2024🡆 More