Messier 18

Messier 18 of M18 (ook bekend as NGC 6613) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter.

Dit is in 1764 deur Charles Messier ontdek wat dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem het.

Messier 18
Messier 18
Soort Oop sterreswerm
Sterrebeeld Boogskutter
Regte klimming 18h 19,9m
Deklinasie -17º 08'
Afstand 4 900 ligjare
Skynbare magnitude 7,5 mag
Skynbare grootte (v) 9′.0
Radius 9 ligjare
Ander name NGC 6613

Van die Aarde af gesien, lê M18 tussen die Omega-newel (M17) en die Boogskutter-sterwolk (M24). Dit is na raming sowat 32 miljoen jaar oud en is 4 900 ligjare van hier.

Eksterne skakels

18h 19m 54s, −17° 07′ 60″

Tags:

Boogskutter (sterrebeeld)Charles MessierKomeetMessier-voorwerpSterrebeeldSterreswerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ViëtnamoorlogSweedsAngelique RockasIngenieursweseChris BlignautJohan StemmetGeografie van Suid-AfrikaDurbanDoziDNSLeeudoringstadMuggieRacheltjie de BeerHemelvaartHeks van HexrivierAnneli van RooyenKunsmatige intelligensieLatynErfenisdag (Suid-Afrika)Britse RykKrieketGriepMobutu Sese SekoVlakvarkEid-oel-FiterKlimaatsverandering in AfrikaAalwynKolorektale kankerSwawelSpinnekopTwaalf Stamme van IsraelBywoordMiddeloorontstekingKarooThraciëQatar AirwaysVasco da GamaAsmaMunhwa Broadcasting CorporationNagmaalFlydubaiJaco JacobsBrongitisOplossing (chemie)Seksuele penetrasieDie Stem van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikante2024 Miami Grand PrixAardeSoogdierRenosterKriekOman KrieketAntieke EgipteDikdermNiersteenWiki CommonsBakterieMonopolieOorstromingVoorsetselZirk BerghWikipediaAfrikanersPiet ByleveldSiembambaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKleurVryheid van spraakRumatoïede artritis🡆 More