Mayflower

Mayflower is die naam van die skip wat pelgrims in 1620 vervoer het van Plymouth, Engeland, na Noord-Virginië (Nieu-Engeland, wat later die Verenigde State van Amerika geword het).

Dit het Plymouth op 6 September verlaat. Aanvanklik is beplan om die tog in twee skepe aan te pak (die ander skip was die Speedwell), maar as gevolg van probleme het albei skepe teruggekeer, en uiteindelik het die Mayflower alleen gevaar. As gevolg van die vertraging het die setlaars eers teen die winter van dié jaar by hul bestemming aangekom. Op 5 April 1621 het die Mayflower weer van die Plymouth-kolonie in Massachusetts teruggevaar na Groot-Brittanje.

Mayflower
Die Mayflower in Plymouth-hawe, deur William Halsall (1882)
Mayflower
Replika van die Mayflower in die State Pier te Plymouth, Massachusetts, VSA
Mayflower
Posseël vir die skip se 300-jarige herdenking.
Mayflower
Die Mayflower-gedenkteken in Southampton

Besonderhede oor die grootte en afmetings van die skip is nie bekend nie, maar daar word geskat dat dit sowat 27 tot 34 meter (90 tot 110 voet) lank en ongeveer 7,6 meter (25 voet) breed was. Noukeurige ondersoek is gedoen vir die bou van 'n replika, die Mayflower II, wat op 22 September 1956 te water gelaat is, so na as moontlik aan die oorspronklike skip.

Die Mayflower is hoofsaaklik gebruik as vragskip vir handel tussen Engeland en ander Europese lande, hoofsaaklik Frankryk, maar ook Noorweë, Duitsland en moontlik Spanje. Tussen 1609 en 1623 was die kaptein Christopher Jones, wat in Rotherhithe gestasioneer en ook die kaptein op die Transatlantiese vaart was. Hy is na sy dood in Maart 1623 in die begraafplaas van St. Mary's Church, Rotherhithe, begrawe. Die skip is waarskynlik die jaar daarna vir skroothout opgebreek.

Passasiers van die Mayflower

Pelgrims

  • Allerton, Isaac (Londen)
    • Mary (Norris) Allerton, vrou (Newbury, Berkshire)
    • Bartholomew Allerton, seun
    • Remember Allerton, dogter
    • Mary Allerton, dogter
  • Bradford, William (Austerfield, Yorkshire)
    • Dorothy (May) Bradford, vrou (Wisbech, Cambridge)
  • Brewster, William (Scrooby, Nottinghamshire)
    • Mary Brewster, vrou
    • Love Brewster, seun
    • Wrestling Brewster, seun
  • Carver, John (Doncaster, Yorkshire)
    • Catherine (Leggett) (White) Carver, vrou (Sturton-le-Steeple)
  • Cook, Francis (Blythe, Nottinghamshire)
    • John Cook, seun
  • Crackstone, John (Colchester)
    • John Crackstone, seun
  • Fletcher, Moses (Sandwich)
  • Fuller, Samuel (Redenhall, Norfolk)
  • Goodman, John
  • Minter, Desire (Norwich)
  • Priest, Degory (Londen)
  • Rogers, Thomas (Londen)
    • Joseph Rogers, seun
  • Tilley, Edward (Londen)
    • Ann (Cooper) Tilley, vrou
  • Tilley, John (Londen)
    • Joan (Hurst) (Rogers) Tilley, vrou
    • Elizabeth Tilley, dogter
  • Tinker, Thomas (Thurne, Norfolk)
    • Mrs. Thomas Tinker, vrou
    • boy Tinker, seun
  • Turner, John (Whitechapel?)
    • boy Turner, seun
    • boy Turner, seun
  • White, William (Sturton-le-Steeple)
    • Susanna White, vrou
    • Resolved White, seun
    • Peregrine White, seun (gebore in Cape Cod-hawe)
  • Winslow, Edward (Droitwich, Chester)
    • Elizabeth (Barker) Winslow, vrou

Stigters wat deur Londense handelaars gehuur is

  • Billington, John (Londen)
    • Eleanor Billington, vrou
    • John Billington, seun
    • Francis Billington, seun
  • Britteridge, Richard (Londen)
  • Browne, Peter (Great Burstead, Essex)
  • Chilton, James (Canterbury)
    • Mev. Chilton, vrou
    • Mary Chilton, dogter
  • Clarke, Richard
  • Cooper, Humility (Londen)
  • Eaton, Francis (Bristol)
    • Sarah Eaton, vrou
    • Samuel Eaton, seun
  • Fuller, Edward (Redenhall, Norfolk)
    • Mev. Edward Fuller, vrou
    • Samuel Fuller, seun
  • Gardiner, Richard (Harwich, Essex)
  • Hopkins, Stephen (Wooton-under-Edge, Gloucestershire)
    • Elizabeth (Fisher) Hopkins, vrou
    • Giles Hopkins, seun uit eerste huwelik
    • Constance Hopkins, dogter uit eerste huwelik
    • Damaris Hopkins, dogter
    • Oceanus Hopkins, gebore op pad
  • Margesson, Edmund
  • Martin, Christopher (Billericay, Essex)
    • Mary (Prower) Martin, vrou
  • Mullins, William (Dorking, Surrey)
    • Alice Mullins, vrou
    • Priscilla Mullins, dogter
    • Joseph Mullins, seun
  • Prower, Solomon (Billericay, Essex)
  • Rigsdale, John (Londen)
    • Alice Rigsdale, vrou
  • Samson, Henry (Londen)
  • Standish, Myles (Chorley, Lancastershire)
    • Rose Standish, vrou
  • Warren, Richard (Londen)
  • Wilder, Roger (Yarmouth, Norfolk)
  • Winslow, Gilbert (Droitwich, Chester)

Mans gehuur om een jaar te bly

  • Alden, John (Harwich, Essex)
  • Allerton, John
  • Ely, --?--
  • English, Thomas
  • Trevore, William

Familiebediendes & jong nefies/niggies

  • Butten, William (Austerfield, Yorkshire)
  • Carter, Robert (Londen)
  • Dorothy, bediende van John Carver, getroud met Francis Eaton
  • Doty, Edward (Londen)
  • Holbeck, William (Norwich)
  • Hooke, John
  • Howland, John (Huntingdon)
  • Lancemore, John (Essex)
  • Latham, William
  • Leister, Edward (Kensington)
  • More, Ellen (Shipton, Shropshire)
    • Jasper More, broer
    • Richard More, broer
    • Mary More, suster
  • Samson, Henry (Eckington, Worcestershire)
  • Story, Elias (Londen)
  • Thompson, Edward
  • Wilder, Roger

Eksterne skakels

Tags:

Mayflower Passasiers van die Mayflower Eksterne skakelsMayflower162016215 April6 SeptemberEngelandGroot-BrittanjeMassachusettsNieu-EngelandPlymouthSkipVerenigde State van AmerikaVirginië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsentrasiekampSuid-AfrikaXhosasAnale kankerVisKontinentWeermagSeksuele stimulasieGoudNG gemeente MurraysburgNatriumPolitieke partyUniondaleKaapse VlakteHindoeïsmeNarkoseYsterKarpaletonnelsindroomHoofpynLimpopo (rivier)Afrikaanse taalleerVlekvrye staalSelfiePenisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AborsieBywoordOlimpiese SpeleKoeffisiënt en magswortelGoogleSASOLSeisoenRuslandAssonansieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLeierskapWoordeboek van die Afrikaanse TaalWetenskapNeurenberg-verhoreByung-Chul HanPolisieSowjetunie24 AprilWitbloedselInleiding tot die genetikaRassismeSjimpanseeHematurieSanskritMobutu Sese SekoInflasieKoorsblaarOnderwerp (taalkunde)JeugdagDigitale en analogiese tydIntensiewe vormVaste stofLyfstraf in skoleKitaarSlimfoonNasionale VrouedagAkkedisOu Apostoliese KerkBynierSportHibernasieOlimpiese Somerspele 2024Waterbesparing in Suid-Afrika19de eeuNagmaalCristiano RonaldoHoofstadVulkaanNederduitse Gereformeerde KerkFrankrykDriedimensioneelRooibloedselSonkrag🡆 More