Max Rooses

Max Rooses (10 Februarie 1839 – 15 Julie 1914) was 'n Belgiese skrywer, literêre kritikus en kurator van die Plantin-Moretus Museum in Antwerpen.

Max Rooses
Max Rooses deur HJ Haverman, 1899

Rooses is in Antwerpen gebore en het tot 1858 daar skoolgegaan, waarna hy die Universiteit van Luik bygewoon het en filosofie en letterkunde aldaar studeer het. Van 1860 tot 1864 was hy studiemeester aan die Koninklijk Athenaeum in Antwerpen en gradueer hy intussen aan die Universiteit van Luik met 'n graad in letterkunde. In 1864 word hy leraar in Nederlands aan die Koninklike Athenaeum van Namur, en in 1866 in Gent. Hy word uiteindelik op 8 Julie 1876 aangestel as direkteur van die Plantin-Moretus Museum in Antwerpen.

Bibliografie

  • Geschiedenis der Antwerpsche schildersschole (1873) - 'n historie van Antwerpen se skool vir skilderkuns
  • Levensschets van Jan Frans Willems (1874) - 'n biografie van Jan Frans Willems
  • Schetsenboek (1877)
  • Over de Alpen (1880)
  • Christophe Plantin (1882)
  • Correspondance de Chr. Plantin (1883–1911)
  • Nieuw schetsenboek (1885)
  • Derde schetsenboek (1886)
  • L'oeuvre de PP Rubens (1886–1892)
  • Correspondance de Rubens et documents épistolaires concernant sa vie et ses oeuvres (1887–1909) - Rubens-korrespondensie
  • Letterkundige studiën (1894)
  • Oude en nieuwe kunst (1895–1896)
  • Vijftig meesterwerken van Antoon van Dijck (1900)
  • Rubens' leven en werken (1903)
  • Jordaens' leven en werken (1906)
  • Le Musée Plantin-Moretus (1914)

Sien ook

Bronne

  • Max Rooses
  • GJ van Bork en PJ Verkruijsse, De Nederlandse en Vlaamse auteurs (1985)
  • LC, "Max Rooses", Burlington Magazine, Vol. 25, nr 137 (Aug. 1914): 318

Tags:

10 Februarie15 Julie18391914AntwerpenBelgië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tropiese sikloonGroot vyfPolisieDiskriminasieLabia (geslagsdele)OsoonlaagJohnny RapidGeldKoos BekkerNasionale VrouemonumentTienie HollowayBloedsomloopstelselKoorsblaarTswanaMielieLys van Griekse mitologiese figureVormSoweto-opstandKernoorlogKnysnaVryheidsmanifesProstaatkankerCovid-19-pandemieVlag van Suid-AfrikaLeonardo da VinciGordelroosPoesIngenieursweseJan-Willem BreureBesoedelingEkonomie van Suid-AfrikaBeurtkragNazi-DuitslandAfrikaanse woordelys en spelreëlsSeksposisieJan van RiebeeckWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogVerlede tydVoornaamwoordMusieksimboleAardverwarmingDinosourusPersNarsismeAntieke EgipteTikTokSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMonopolyOrale seksGeelslangKarpaletonnelsindroomSkoolKlimaatsverandering in AfrikaNeo-NazismeSamestellingPornografiese akteurKaartKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSout (chemiese stof)VoortrekkermonumentLionel MessiRooms-Katolieke KerkRenosterStaat PalestinaMasturbasieIntensiewe vormLeeuHannes van WykFinale OplossingStruktuur van die AardeWaterpokkiesMaselsAtoom🡆 More