Massagetal

Die massagetal (A), ook genoem atoommassagetal of nukleongetal, is die totale getal protone en neutrone (saam genoem nukleone) in 'n atoomkern.

Omdat protone en neutrone beide barione is, is die massagetal (A) identies aan die bariongetal (B) van die atoomkern of ioon. Die massagetal is verskillend vir elke isotoop van 'n chemiese element. Dit is egter nie dieselfde as die atoomgetal (Z) nie, wat eerder die protongetal van die atoomkern weergee, en wat daarom elke element uniek identifiseer. Vandaar die verskil tussen die massagetal en die atoomgetal wat die neutrongetal (N) in 'n spesifieke atoomkern gee: N = A - Z.

Bronne

Tags:

AtoomAtoomgetalAtoomkernBarionChemiese elementIoonIsotoopNeutronNukleonProton

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InflasieTropiese sikloonAluminiumSpringbokkeOutismeLettergreepEierstokEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneMenslike seksuele gedragLys van Joodse feeste en herdenkingsHondWaterTrappe van vergelykingWitbloedselSonkragKaartBeëdigde verklaringNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMonopolieHoofpynLandbouDieregeluideSweedsSelfstandige naamwoordHeks van HexrivierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Coca-ColaKonsentrasiekampJode in Suid-AfrikaSamestellingC.J. LangenhovenPastoorBestaansboerderyRymTafelbergVerkragtingPoesHulpwerkwoordAfrikaanse WikipediaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Vraag en aanbodTransatlantiese slawehandelBiodiversiteitLys van NG gemeentesKoerantHibernasieDermpoliepInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOlimpiese Somerspele 2024Slag van BloedrivierSASOLGriekwa-AfrikaansJaco JacobsWhatsAppSeisoenKlem-in-die-kaakElandréDurbanLys van Suider-Afrikaanse soogdierePersentasieWerkersdagGalblaasStereotipeGemeenskapsorganisasieAfrikaanse taalleerKoperVerkleurmannetjieGriepDansWinterStam (taalkunde)DigtheidJohann de Lange🡆 More