Masiela Lusha

Masiela Lusha (23 Oktober 1985), is 'n Amerikaanse aktrise, digter, romanskrywer, en humanitêre.

Sy is in Tirana, Albanië gebore. Sy is die bekendste vir haar rol as Carmen Lopez, die besige superma op die ABC-televisiereeks George Lopez, wat haar 'n Young Artist Award-toekenning besorg het.

Masiela Lusha
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.

Geboorte 23 Oktober 1985
Tirana, Albanië
Nasionaliteit Amerikaans, Albanees
Beroep(e) Aktrise, model, digter, romanskrywer, en humanitêre
Rolprente George Lopez, Blood: The Last Vampire
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lusha het ook internasionale erkenning en verskeie toekennings ontvang vir modelwerk, rolspel en skryfkuns.

Filmografie

  • 2000: Father's Love, Lisa
  • 2001: Summoning, Grace
  • 2001: Lizzie McGuire, Model
  • 2002: George Lopez, Carmen Lopez (101 episodes)
  • 2003: Clifford's Puppy Days, Nina (46 episodes)
  • 2004: Cherry Bomb, Kim
  • 2005: Unscripted
  • 2006: Law and Order: Criminal Intent, Mira
  • 2007: Time of the Comet, Agnes
  • 2008: Blood: The Last Vampire, Sharon
  • 2009: Ballad of Broken Angels: Harmony, Harmony
  • 2009: Lopez Tonight
  • 2010: Kill Katie Malone, Ginger
  • 2010: Of Silence, Annabelle
  • 2010: Signed in Blood, Nina
  • 2011: Under the Boardwalk: The Monopoly Story
  • 2011: Tough Business, Grace
  • 2011: Science of Cool

Bibliografie

Poësie

  • Inner Thoughts (1999)
  • Drinking the Moon (2005)
  • Amore Celeste (2009)
  • The Call (2010)

Prosa

  • The Besa' (2008)

Kinderboeke

  • Boopity Boop Writes Her First Poem (2010)
  • Boopity Boop Goes to Hawaii (2011)

Galery

Verwysings

Tags:

Masiela Lusha FilmografieMasiela Lusha BibliografieMasiela Lusha GaleryMasiela Lusha VerwysingsMasiela LushaAlbanië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomVoyeurismeVerkoueChatGPTNedersettingSosiale mediaKoos BekkerLys van myne in Suid-AfrikaRenaissanceWoordsoortHector PietersonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSteve HofmeyrLeah van NiekerkInligtingPriemgetalHoofstadDuitslandBloedvergiftigingSimboolEkonomieVolksrepubliek ChinaVersoeningsdagAngolese BurgeroorlogIngenieursweseMag (sosiale wetenskappe)Groot GatBoelieryDuitse maselsEnkelvoudige sinKlimaatDiepaartromboseUitwerking van klimaatsveranderingHernubare energieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGoogle MapsSlimfoonMIVNatuurbewaringOseanografieBeesMagneetLidwoordVigsKonsentrasiekampWaterbesparing in Suid-AfrikaKoos du PlessisSeksualiteitNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMasturbasieKoeffisiënt en magswortelJohan VorsterJudaïsmeSokkerHindoeïsmeHeks van HexrivierEnsiklopedieTussenwerpselWerkersdagC.J. LangenhovenNatuurlike hulpbronNatuurrampKletsrymPuberteitAtoomGeskiedenis (vakgebied)VoortrekkersVerenigde State van AmerikaLiefdeOlifantSmaakImpakte van toerismeMaselsPaarl GimnasiumNederduitse Gereformeerde Kerk🡆 More