Mariinski-Paleis: Laaste Nieu-klassieke keiserlike paleis wat in Sint Petersburg, Rusland, gebou is

Die Mariinski-paleis (Russies: Мариинский дворец; Mariinski dworets) is die laaste Nieu-klassieke keiserlike paleis wat in Sint Petersburg, Rusland, gebou is.

Dit is suid van die Sint Isak-plein, oorkant die Blou Brug oor die Moika-rivier, geleë.

Mariinski-Paleis: Laaste Nieu-klassieke keiserlike paleis wat in Sint Petersburg, Rusland, gebou is
Die Blou Brug oor die Moika-rivier net voor die Mariinski-paleis.

Die paleis is tussen 1839 en 1844 laat bou volgens ’n ontwerp van Andrei Stackensneider. Dit was ’n geskenk van tsaar Nikolaas I vir sy dogter Maria met haar troue. Elke hoofkamer is in ’n ander styl ontwerp.

Sedert 1917 was dit die setel van die Staatsraad van die Russiese Ryk en die Sowjet van Ministers. Ná die Russiese Rewolusie het dit verskeie departemente en akademies gehuisves. Tydens die Tweede Wêreldoorlog was dit ’n hospitaal en is dit erg deur bomme beskadig.

Ná die oorlog het dit die setel van die Leningrad-sowjet geword, wat in 1994 vervang is deur die Sint Petersburgse Wetgewende Raad.

Verwysings

  • Beljakowa, Z.I. Mariinski dworets. Sint Petersburg, 1996.
  • Petrof, G.F. Dworets oe Sinewo mosta: Mariinski dworets w Sankt-Peterboerge. Sint Petersburg, 2001.

30°18′34″O / 59.93083°N 30.30944°O / 59.93083; 30.30944

Tags:

RuslandRussiesSint Petersburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Randall WicombPaulus van TarsusMasturbasieJodeKaapstadse waterkrisis 2015-2018RobbeneilandLys van bekende Suid-AfrikanersNarkoseLiewe HeksieSterHoek (meetkunde)HoutSenegalLys van Suider-Afrikaanse soogdierePampoentjiesBlaarSeksSwart nasionalismeWatersuiweringAnilingusAfkappingstekenNelson MandelaKonjunktivitisHadedaPersCleopatra VIIWaterbesparing in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleNederduitse Gereformeerde KerkSlawernyViëtnamoorlogMorfologie (taalkunde)NatuurbewaringGronddegradasieLieweheersbesieGoogleLondenPersentasieDesimale breukeKlein-KarooBySharpeville-slagtingMalariaMaatskaplike verantwoordelikheidHerpes simplexVingerseksUnited Democratic FrontKanadaInflasieHartBruin menseHeupvervangingBTWVars waterSeetherAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidInternetOranjerivier2024 Formule Een-seisoenSteve BikoMaanBaardskeerder-spinnekopKunsmatige algemene intelligensieGoudGordelroosArabiesMacintoshTrekklavierHoofpynVasco da GamaWilna SnymanDesmond TutuKeelseerWaarheid-en-versoeningskommissie🡆 More