Manaslu

Manaslu (Nepalees: मनास्लु, ook bekend as Kutang) is 'n berg in die Himalaja wat net suid van die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is.

Met 'n hoogte van 8 163 meter is dit die agste hoogste berg van Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu en Dhaulagiri. Die naam van die berg is afgelei van Sanskrit en beteken "berg van die gees".

Manaslu
Manaslu soos vanaf die weste gesien Manaslu soos vanaf die weste gesien
Ligging Gorkha (Nepal)
Hoogte 8 163 meter bo seevlak
Prominensie 3 092
Reeks Himalaja
Koördinate 28°32′57″N 84°33′27″O / 28.54917°N 84.55750°O / 28.54917; 84.55750 84°33′27″O / 28.54917°N 84.55750°O / 28.54917; 84.55750
Eerste bestyging 9 Mei 1956
Eerste bestyger(s) Toshio Imanishi
Kiishiro Kato
Minoru Higeta
Gyaldzen Norbu
Maklikste roete Sneeu/ys-klim
Ligging van Manaslu op 'n kaart (Nepal)
Manaslu
Manaslu
Manaslu
Manaslu (links) en oosspits teen sonsopgang
Manaslu
Die noordelike spits (links) en hoofspits in wolke

Spitse

Spits Hoogte Opmerkings/Ligging
Manaslu 8 163 m Hoofspits
Manaslu-oos 7 992 m 500 m noordoos vanaf die hoofspits
Manaslu-moord 6 994 m 4 000 m noordnoordwes vanaf die hoofspits

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AsiëBergBerg EverestCho OyuDhaulagiriHimalajaK2KangchenjungaLhotseMakaluNepalNepaleesSanskritTibetVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mahatma GandhiNierAluminiumDepressie (gemoedstoestand)StereotipeAtlantiese OseaanDialoog in fiksieKarakteriseringAsemhalingSlangSuid-Afrikaanse InkomstediensYslandDolfynKlitorisLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopGoudKangogrotteJode in Suid-AfrikaKorrupsieSwangerskapAkkedisOlifantEnkelvoudige sinStaat Palestina19de eeuKlein gekolde katJo BlackLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOlimpiese SomerspeleBalletNedersettingWaterVersamelnaamKoeffisiënt en magswortelLika BerningAntjie KrogAkroniemPriemgetalSwartbewussynsbewegingPerdBynierVryheidsmanifesKindersiektesBesoedelingHerfsMangelPastoorInsekNG gemeente MurraysburgTransatlantiese slawehandelGroot GatVlinderProstaatkankerUnited Democratic FrontAfkortingInternetTrappe van vergelykingSebraOranjerivierSterDigvormIdioomLys van veltoestandeMadison IvyKatherine JohnsonC.J. LangenhovenDemi Lee MooreXenofobieTelwoordErosietipesWet op Bantoe-onderwysTweede WêreldoorlogKunselemente🡆 More