Nanga Parbat

Nanga Parbat (Oerdoe: نانگا پربت , letterlik naakte berg; ook bekend as Diamir, letterlik koning van die berge) is 'n berg in die Himalaja wat in die bestrede gebied Kasjmir in die noorde van Pakistan geleë is.

Met 'n hoogte van 8 125 meter is dit die negende hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri en Manaslu. Nanga Parbat staan weens verskeie mislukte ekspedisies, veral tydens die Nazi-bewind, as die "noodlotsberg van die Duitsers" bekend.

Nanga Parbat
Nanga Parbat soos vanuit die weste gesien Nanga Parbat soos vanuit die weste gesien
Ligging Pakistan
Hoogte 8 125 meter bo seevlak
Prominensie 4 608
Reeks Himalaja
Koördinate 35°14′15″N 74°35′21″O / 35.23750°N 74.58917°O / 35.23750; 74.58917 74°35′21″O / 35.23750°N 74.58917°O / 35.23750; 74.58917
Eerste bestyging 3 Julie 1953
Eerste bestyger(s) Hermann Buhl
Maklikste roete Diamir (Wes-wand)
Ligging van Nanga Parbat op 'n kaart (Pakistan)
Nanga Parbat
Nanga Parbat
Nanga Parbat
Die hoofspits van Nanga Parbat
Nanga Parbat
Die boonste deel van die Rakhiot-wand met die oorliggende Silwer-hoogvlakte (links) en die hoofspits

Spitse

Spits Hoogte
Nanga Parbat 8 125 m
Nanga Parbat skouer (Noord-skouer) 8 070 m
Nanga Parbat Suid-spits (Suid-skouer) 8 042 m
Nanga Parbat Voor-spits (Noordoos-spits) 7 910 m
Nanga Parbat Noord-spits 7 816 m
Nanga Parbat Noord-spits II 7 785 m
Nanga Parbat Silwerspykers (Oos-spits) 7 597 m
Nanga Parbat Suidoos-spits 7 530 m
Rakhiot Peak 7 070 m

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansNanga Parbat  Wiki Commons het meer media in die kategorie Nanga Parbat.
  • (en) "Nanga Parbat". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.

Tags:

AsiëBergBerg EverestCho OyuDhaulagiriHimalajaK2KangchenjungaLhotseMakaluManasluNazi-DuitslandOerdoePakistan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakobVerkleinwoordVloeistofSkynprivaatnetwerkSwawelWiskundeIdioomKortverhaalSpysverteringstelselSteenkool in Suid-AfrikaPampoentjiesYsterGeografie van Suid-AfrikaTekstielSenuweestelselMagneetSkarlakenkoorsHipoteseFotosinteseMotAfrikaKunsLübeckMurunwa MakwarelaLugbesoedelingMantisAndrew DavisHeelgetalSendelingposisieAfrikanernasionalismeWet op NaturellengrondGeslagsgelykheidPolisieTamatieSpelerposisies in rugbyAfrikaanse woordelys en spelreëlsNasionaal-SosialismeBloutongsiektePoesLongontstekingKolorektale kankerKindersiektesLys van Afrikaanse skrywersProteïenOrale seksOmtrek, oppervlakte en volumeWikipediaKrapWaterbesoedelingAnale kankerPersoonlikheidKurt-Lee ArendseGeskiedenis (vakgebied)Angolese BurgeroorlogStollingsgesteenteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KommaKwaZulu-NatalOseaanIsraelJan van TonderNavorsingBeaufortskaalTwaalf Stamme van IsraelTegnologieSuid-Afrikaanse ReserwebankGrootste rampe in Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaPerdebyeSiya KolisiVreesLys van Suid-Afrikaanse skrywersVersoeningsdagWoordeboek van die Afrikaanse TaalAnilingus🡆 More