Maanstert-Lipvis

Die Maanstert-lipvis (Thalassoma lunare) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Crescent-tail wrasse.

Maanstert-lipvis
Maanstert-Lipvis
Maanstert-Lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Thalassoma

(Swainson, 1839)
Spesie:
T. lunare
Binomiale naam
Thalassoma lunare

Voorkoms

Eers is die visse olyfgroen van kleur met pers vertikale strepe oor die lyf en die lyf is blou aan die onderkant. Die kop is pienkerig met onreëlmatige blou strepe op. Daar is 'n swart kol net bo die sylyn op die stertvin se basis en 'n swart oogvormige kol amper in die middel van die dorsale vin. Die stertvin is meer geel en die buitenste rante is blou-pers. Die pektorale vinne in pienk met blou rante. Die dorsale en anale vinne is ligpers. In die laaste fase word die mannetjies meer blouerig of groen, veral by die kop. Die vis word tot 25 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rots riwwe in water wat 1 – 32 m diep is en vreet bodem ongewerweldes en vis. Hulle bly normaalweg in klein groepies saam. Hulle is nie bang vir skubaduikers nie en kan oorleef in akwariums.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Maanstert-Lipvis VoorkomsMaanstert-Lipvis HabitatMaanstert-Lipvis Sien ookMaanstert-Lipvis BronMaanstert-Lipvis VerwysingsMaanstert-Lipvis Eksterne skakelMaanstert-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfmoordTierKaapstadSkaapHoofstadRegverdige handelKaapstadse waterkrisis 2015-2018ProteaSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeShakaMielieSeptimius AwardsMoskouEkostelselDinosourusAfro-AmerikanersGoogleVoyeurismeMaagsweerMiddeloorontstekingOrgasmeJohan VorsterBelastingWikiSias ReineckeDurbanOu Apostoliese KerkKlavierBateEendbekdierToekoms van die AardeSonkragTandbederfMaatskaplike verantwoordelikheidInflasieJan van TonderVoedselkettingAfrikaanse Taalmonument (Welkom)LiefdeStaat PalestinaVerenigde KoninkrykKontinentRenteGloeilampOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKlein-KarooWikipediaZack du PlessisEuropaBorstePenisNaaldekokerSkarlakenkoorsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVisSinsbouBloukraanvoëlHoofkarakterDundermMasturbasieTransatlantiese slawehandelJuraDikdermNetbalLugbesoedelingWerkersdagSuider-AfrikaNasionalismeVaginaBronsRugbyOrtopedieLimpopo (rivier)Marie AntoinetteSlawernyKopieregBees🡆 More