Lusikisiki

Lusikisiki is 'n dorp in die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Lusikisiki
Lusikisiki is in Oos-Kaap
Lusikisiki
Lusikisiki
Koördinate: 31°22′05″S 29°34′35″O / 31.36806°S 29.57639°O / -31.36806; 29.57639 29°34′35″O / 31.36806°S 29.57639°O / -31.36806; 29.57639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitO.R. Tambo
Plaaslike MunisipaliteitNgquza Hill
Stigting1894
Oppervlak
 • Totaal4,09 km2 (1,58 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 028
 • Digtheid980/km2 (2 500/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
4820
Skakelkodes039

Geskiedenis

Die dorp het ontstaan nadat 'n militêre pos hier gestig is in 1894 en nadat Pondoland tot die Kaapkolonie geannekseer is. Lusikisiki is in 1932 as dorp geproklameer. Die naam is blykbaar 'n poging om die suising weer te gee van riete wanneer die wind in 'n nabygeleë moeras waai.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Lusikisiki GeskiedenisLusikisiki Sien ookLusikisiki BronLusikisiki Eksterne skakelsLusikisikiOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ruan PienaarHannes van WykSeksposisieAardverwarmingOorkruipersRuslandPolisieSuikersiekteKoolhidraatNasionale lied van Suid-AfrikaAustraliëCheslin KolbeSjimpanseeVersoeningsdagAtlantiese OseaanSamestellingHomofoonBesnydenisMiljardVaginaOlimpiese SomerspeleRivierNatuurbewaringNasionaal-SosialismeWillie JoubertVlieënde HollanderBurgerregteAfrikaanse woordelys en spelreëlsErfenisdag (Suid-Afrika)SowjetunieHage GeingobVarkgriepMahatma GandhiVoortrekkersSeksuele opwekkingDermpoliepSwawelMadison IvyGeografie van Suid-AfrikaTrevor NasserKunsmatige intelligensieLikkewaanNaaldekokerKernoorlogChatGPTKoos du PlessisTaalKoeffisiënt en magswortelSlawernyJuraRenaissanceMagnetismeEkonomieDroogteHector PietersonRobbeneilandWikipediaPlastiekXhosaGemeenskapsorganisasieHoenderWaterkringloopRassisme in AfrikaNierversakingSuid-AfrikaC.J. LangenhovenBrongitisWet op Bantoe-onderwysHartversakingSpringbokkeKalenderKunsmatige algemene intelligensieNatuurNeurenberg-verhoreKontinentEugenetika🡆 More