Luang Prabang

Luang Prabang (Laoties: ເມືອງຫຼວງພະບາງ Louangphrabang; uitgespreek ) is 'n stad in die noorde van Laos, sowat 425 km noord van Vientiane, die land se hoofstad.

Luang Prabang het tans 'n bevolking van 103 000 mense.

Luang Prabang
ເມືອງຫຼວງພະບາງ
Louangphrabang
Luang Prabang

Kaart Wapen
Luang Prabang
Luang Prabang
Vlag
Luang Prabang
 Land Vlag van Laos Laos
 Provinsie Louangphrabang
 Koördinate 19°53′N 102°08′O / 19.883°N 102.133°O / 19.883; 102.133
 Gestig op 698
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 103 000
 - Bevolkingsdigtheid vk/km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +07:00
 Burgemeester

Luang Prabang staan bekend as die ou koningsstad en was tot 1975 die residensie van die konings van die Koninkryk Laos. Die historiese stadskern van Luang Prabang is in 1995 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

LaosLaotiesVientiane

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfvalbestuurKoorsBrandmondsindroomRugbyTienie HollowayEskomChatGPTHeidelberg, GautengLys van Suid-Afrikaanse skrywersTransatlantiese slawehandelWatersuiweringMurraysburgEwenaarMikro-ekonomieLenteKarakteriseringHibernasieLimfvatstelselSowjetunieVigsPornografieMieliestronkLongDrinkwatervoorsieningPuntInligtingGeelslangMenseregtedagSteve HofmeyrRina HugoAsiëHorlosieKameelperdTegnologieKlem-in-die-kaakDeon GrootVlag van Suid-AfrikaBesproeiingLangste woordFabelKoolstofOrtopedieEkostelselJapanToekoms van die AardeChromatografieVlekvrye staalDie GelofteKonsentrasiekampGriekse teaterNarkoseLyfstraf in skoleKalenderEben EtzebethBTWWikimedia-stigtingMisdaadKrugerwildtuinWeervoorspellingAnale seksNasionale VrouedagPankreasRacheltjie de BeerKappie (skryfteken)Thys die BosveldklongBybelNiersteenNamibiëSuid-Afrikaanse GrensoorlogSnaarinstrumentLys van Afrikaanse televisiereekseCradock-4Stedelike hitte-eilandMonopolieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHolocaustNoord-KaapWetenskaplike klassifikasieBeeldspraak🡆 More