Lemoenhout

Die lemoenhout (Xymalos monospora) is 'n Afromontane boom van die hoë woud.

Dit kom voor net oos vanaf Grahamstad, noordwaarts al langs die Drakensberge, die Lebomboberge tot in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie is inheems in Burundi, Eswatini, Demokratiese Republiek die Kongo, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe. Die boom het 'n ligte bas wat afskilfer en kenmerkende konsentriese ringe agterlaat. Die boom is gehard en weerstaan brande.

Lemoenhout
Lemoenhout
'n Lemoenhout in Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
(geen rang):
Magnoliids
Orde:
Laurales
Familie:
Genus:
Xymalos

Baill., (1886)
Spesie:
X. monospora
Binomiale naam
Xymalos monospora
(Harv.) Baill.
Sinonieme
  • Toxicodendron acutifolium Benth.
  • Paxiodendron ulugurense Engl.
  • Paxiodendron usambarense Engl.
  • Paxiodendron usambarense var. serratifolia Engl.
  • Xylosma monospora Harv.
  • Xymalos mossambicensis Cavaco
  • Xymalos ulugurensis (Engl.) Engl.
  • Xymalos usambarensis (Engl.) Engl.

Die boom se FSA-nommer is 111.Daar is net een spesie wat tot die genus hoort, dit is dus 'n Monotipiese takson.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Lemoenhout FotogaleryLemoenhout Sien ookLemoenhout VerwysingsLemoenhout BronneLemoenhout Eksterne skakelsLemoenhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadKontinentSpelerposisies in rugbyToringEkonomiese sektorProteaPolitieke partyWaterpokkiesSpreeuLys van Afrikaanse televisiereekseStaatstoelaeAntoniemEngelsOligopolieAfleiding (taalkunde)Bernice WestXHTMLWeervoorspellingOntdekking van die chemiese elementeOntbossingLeah van NiekerkFluoorLeonardo da VinciMarie AntoinetteFrankrykSekondêre sektor van die ekonomieMartin Luther King jr.Tweede VryheidsoorlogMonopolieOnderwerp (taalkunde)Lys van myne in Suid-AfrikaHemelvaartEnkelvoudige sinLabia (geslagsdele)Vaste stof7de LaanGrootste rampe in Suid-AfrikaOrtopedieEkologieYslandJavaScriptSwemWerkersdagSinsbouEkonomie van Suid-AfrikaBruin huisslangGoogle TranslateSelfieLetterlike en figuurlike taalgebruikSpinnekopSikloonVigsLionel MessiOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)Elektroniese of digitale mediaJo BlackArmoedeLyfstraf in skoleKoolstofLandbouLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVersamelnaamVulkanismeLetterkundeDuitslandBoerboelHernubare energieDachshundKarakteriseringWaterstofGewone breukeRookgewoonteLys van Afrikaanse rolprenteDoziPoes🡆 More