Landbouwetenskappe-Gebou Up

Die Landbouwetenskappe-gebou op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria, was die eerste gebou wat aan die oostekant van die kampus gebou is, en is geleë tussen die ou Christian Brothers' College en die Loreto Kloosterskool.

Konstruksiewerk aan die Landbouwetenskappe-gebou is in 1968 begin, toe die Ou Landbougebou nie meer die toenemende studentegetalle kon akkommodeer nie. Dit is amptelik in Maart 1972 geopen deur die destydse Minister van Landbou, mnr DCH Uys.

Verwysings

Tags:

19681972Ou Landbougebou UPUniversiteit van Pretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NamakwalandVaginaGuillain-Barré-sindroomTropiese sikloonISBNChristenePuberteitVlakvarkFlydubaiJimmy DludluHoenderAtletiekPornografiese subgenresMuishondKunsmatige intelligensieLugbesoedelingJan BloukaasAartappelErektiele disfunksieDirekte en Indirekte redeSkynprivaatnetwerkIP-adresDistrik SesGeweldSportWaterstofWynVlekvrye staalVaginale kankerVeelvuldige sklerosePersentasiePlae van EgipteIndustriële RevolusieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKnopiespinnekopLBlackie Swart (sanger)GetalGeelsugPussy RiotHuisvliegSkoenlapperVoëlAnale kankerPerdKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumSuid-AfrikaCristiano RonaldoNag van die lang messeSementMotTegnologieSekondêre sektor van die ekonomieElizma TheronSeksuele opwekkingBloedgroepAalwynNarsismeAnilingusVerjaarsdagAnneli van RooyenLikkewaanMuskeljaatkatBeurtkragMaanKindermishandelingProstaatklierWaterkringloopLatynLiewe HeksieMaselsVloeistofElon MuskSwawelMiddeloorontsteking🡆 More