Lampranthus Spiniformis: Plantspesie

Lampranthus spiniformis is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Saron tot by Genadendal voor. Die plant is deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei en het 'n voorkomsgebied van 11 794 km². Dit het reeds 70% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing. Die plant word tans bedreig deur oorbeweiding, indringerplante en gebrek aan 'n brandbeheer program. Die bestaande subpopulasies is erg gefragmenteer.

Lampranthus spiniformis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. L. spiniformis
Binomiale naam
Lampranthus Lampranthus spiniformis
(Haw.) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus inconspicuus (Haw.) Schwantes
  • Lampranthus nelii L.Bolus
  • Mesembryanthemum inconspicuum Haw.
  • Mesembryanthemum spiniforme Haw.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ResensieOutismeSekondêre sektor van die ekonomieSowjetunieAlkoholismeJode in Suid-AfrikaSweedsD.J. OppermanHemelvaartsdagAmateurradioVaste stofPornhubBoelieryDesimale breukePeriodieke tabelVingerseksJakobSelfstandige naamwoordHartSonnestelselSpreeuKweekhuiseffekDepressie (gemoedstoestand)OranjerivierWoordsoortWeer (meteorologie)BewussynTopsy SmithGeldByvoeglike naamwoordEjakulasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSint JorisdagSiya KolisiWikiGrondbesoedelingDubbelpuntChroniese siekteMadison IvyLionel MessiAnneli van RooyenMaatskappySlag van Cuito CuanavaleAfrikaanse taalleerKangaroeGeweldNG gemeente JansenvilleLieweheersbesieNarsismeRoemeensEerste WêreldoorlogKoppeltekenLys van politieke partye in Suid-AfrikaNoord-Sotho (taal)TemperatuurKultuurDokterLys van Afrikaanse televisiereekseSkoolKlimaatTwaalf Stamme van IsraelDolfynKatoenSeksuele penetrasieHartseerIdioomOplossing (chemie)EugenetikaHolocaustAnale seksKunsmatige algemene intelligensieIndustriële RevolusieWisselkoers🡆 More