Lampranthus Debilis: Plantspesie

Lampranthus debilis is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos, strandveld en renosterveld. Dit kom voor vanaf die Kaapse Vlakte tot by Bredasdorp. Daar was vyftien subpopulasie bekend maar vyf het verlore gegaan weens ontwikkeling op die Kaapse Vlakte. Die oorblywende tien subpopulasies word bedreig deur indringerplante en gewasverbouing in die Bredasdorp omgewing.

Lampranthus debilis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. debilis
Binomiale naam
Lampranthus debilis
(Haw.) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus arbuthnotiae (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus caespitosus (L.Bolus) N.E.Br.
  • Lampranthus ernestii (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus tegens (F.Muell.) N.E.Br.
  • Mesembryanthemum arbuthnotiae L.Bolus
  • Mesembryanthemum caespitosum L.Bolus
  • Mesembryanthemum debile Haw.
  • Mesembryanthemum ernestii L.Bolus
  • Mesembryanthemum tegens F.Muell.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WitbloedselWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAtlantiese OseaanWetenskaplike klassifikasieSwitserlandWerkloosheidPlastiekOrtopedieIntensiewe vormPretoriaBruin huisslangPoësieLetterkundePaasfeesSiya KolisiSkildklierOogproblemeBynierPeriodieke tabelTsoenamiJan van RiebeeckHerpes simplexBesnydenisBruto binnelandse produkTussenwerpselAfro-AmerikanersKolitisViëtnamPoesBalletFiela se kindRuan Pienaar20ste eeuSjimpanseeUitwerking van klimaatsveranderingVars waterKoos du PlessisStadMag (sosiale wetenskappe)Antieke EgipteGedigDelft, KaapstadAprilGloeilampVergelykings (taalkunde)VolstruisBreedtegraadMeningsverskil oor aardverwarmingAssonansieVoedselkettingVlinderDinosourusKlem-in-die-kaakOnse VaderBiodiversiteitGroepsdrukMoedersdagWikimedia-stigtingVaginaMaanBeroerteGewone luislangAkuutKappie (skryfteken)VarkWinnie Madikizela-MandelaBipolêre gemoedsteuringChatGPTHaasPerdLuiperdSpelerposisies in rugbyBorskankerGemeenskapKolonialismeKommunikasieSkaakArmoedeKongo-krisis🡆 More