Laeveldsterkastaiïng

Die Laeveldsterkastaiïng (Sterculia murex) is 'n middelgroot boom wat inheems is aan die suidelike laeveld.

Die boom word slegs in Eswatini en Mpumalanga op droë rotsagtige plekke aangetref. Die boom is bladwisselend en nuwe blare is bronskleurig en later donkergroen en bedek met fluweelagtige hare.

Laeveldsterkastaiïng
Laeveldsterkastaiïng
Laeveldsterkastaiïng
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Sterculia
Spesie:
S. murex
Binomiale naam
Sterculia murex
Hemsl., (1893)

Die boom se FSA-nommer is 475.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese SpeleSkisofrenieSlawernyBloeddrukKarlien van JaarsveldOmgewingsbeheerJuan Antonio VillacañasBinnelandersEjakulasieVryheidsdagLys van Afrikaanse televisiereekseBrandPolitieke partyKriekSoweto-opstandInsekAfrikaMikroskoopLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameToerismeJeugdagSeksueel oordraagbare infeksieHoutDesmond TutuSitrusIndiëStaatstoelaeVaginaBruto binnelandse produkGroot Sfinks van GizaMetafoorTaalMieliedriehoekMynbouPlastiekSpysverteringstelselNatuurlike hulpbronWaterSewe doodsondesBeurtkragLeeuSenegalElon MuskWolmaransstadHeuningLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VoedingBloemfonteinOnderhandelinge om apartheid te beëindigEkonomie van Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordArabiesInfeksieOos-KaapEskomSinoniemSkerpioenHomofoonSprokieSamestellende afleidingOu Apostoliese KerkDirekte en Indirekte redeSenuweestelselVolumeJan van RiebeeckWoordeboekStollingsgesteenteHorlosieMangelontstekingWerwelkolom🡆 More