Malvaceae

Malvaceae is die hibiskus- en katoenfamilie wat hoort tot die orde Malvales.

Die bekendste en ekonomies belangrikste spesie van die familie is die wildekatoen (Gossypium herbaceum). Daar is 2300 spesies wat behoort tot die familie. Daarvan kom 280 plaaslik voor waarvan 50 bome is.

Malvaceae
Malvaceae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Malvaceae

Juss.
Subfamilies

Bombacoideae
Brownlowioideae
Byttnerioideae
Dombeyoideae
Grewioideae
Helicteroideae
Malvoideae
Sterculioideae
Tilioideae

In Suid-Afrika is die bekendste spesies die tuinstruik genus Hibiskus wat uit die Verre Ooste ingevoer is. Slegs een spesie van die genus Hibiscus word 'n klein boompie.

Die Kremetart, genus Adansonia, hoort ook tot die familie.

Kenmerke

Plante van die familie het enkelvoudige en gelobde blare wat drie- tot sewe-arig is vanuit die basis. Die blomme is helder en aanskoulik en verander dikwels van kleur namate hulle volwasse raak. Daar steek 'n meeldraadbuis voor by die blom uit.

Boom Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Spesies in ander lande:

Sien ook

Malvaceae 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Malvaceae

Bronne

Verwysings

Tags:

Malvaceae KenmerkeMalvaceae Boom SpesiesMalvaceae Sien ookMalvaceae BronneMalvaceae VerwysingsMalvaceae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisJohannes VermeerBynierAfrikanersKinderregteTurksvyAfrikaanse taalleerLys van kinderspeletjiesFritz WepperVolkekundeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BybelvertalingAkira ToriyamaYouTubeLys van elemente volgens simboolWes-KaapAbstraksie (rekenaarwetenskap)Gewone tarentaalXhosaSlag van BloedrivierErnst Otto FischerLuiperdTegnologieSamestellende afleidingLys van woestyneNoord-AmerikaOekraïneWashington, D.C.Ierse nasionale rugbyspanOrkney Snork NieOrgaanNieuwoudtvillePuberteitGNU-lisensie vir vrye dokumentasieAlvin BruindersRenteEstlandPankreasAardverwarmingDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBrasiliëPersentasieArmand AucampMarie PentzInhoudWynand du ToitWoordGeslagSwartbewussynsbewegingAnale seksMadison IvyPG du PlessisWiki CommonsBaardskeerder-spinnekopTropiese huisgeitjieMarita NapierNiersteenDuitse maselsHomoniemMaroela MediaTongaanse nasionale rugbyspanSuid-Afrikaanse InkomstediensDiplopodaTolla van der MerweMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKinkhoesPiet ByleveldSendelingposisiePornografiese akteur🡆 More