Krzywy Domek

18°34′0.3″O / 54.4441417°N 18.566750°O / 54.4441417; 18.566750

Krzywy Domek ( Pools vir "kromhuis") is 'n buitengewone gebou in Sopot, Pole.

Krzywy Domek
Krzwt Domek
Krzywy Domek
Gedurende die nag

Krzywy Domek is in 2004 gebou. Dit is ongeveer 4 000 vierkante meter groot en maak deel uit van die Rezydent-winkelsentrum. Op die grondvloer is daar kommersiële persele, soos 'n voedselarea, kroeë, soesji eetplek, Costa-koffiewinkel, 'n skoonheidssalon en 'n speletjieskamer. Die gebou is ook die setel van onder andere plaaslike tak van Radio RMF FM en RMF Maxxx.

Die gebou is ontwerp deur Szotyńscy & Zaleski, wat geïnspireer is deur die sprokiesillustrasies en tekeninge van Jan Marcin Szancer en Per Dahlberg. Dit kan vanaf die Monte Cassino- of Morskastraat ingegaan word.

Krzywy Domehet die eerste plek behaal op die lys van die 50 vreemdste geboue ter wêreld, opgestel deur Portal Village of Joy.

Galery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

  • Krzywy Domek  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
  • Krzywy Domek  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Poolse Wiki vertaal.

Tags:

Krzywy Domek GaleryKrzywy Domek Sien ookKrzywy Domek VerwysingsKrzywy Domek Eksterne skakelsKrzywy DomekGeografiese koördinatestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErosietipesKatoenAlliterasieSatellietKoppeltekenOntwerpBurgerregteRina HugoOlifantGrootste rampe in Suid-AfrikaKookpuntVaginale kankerVenda (taal)KwaZulu-NatalSportHeks van HexrivierKatKernkragAtriale fibrillasieVingerseksWiki CommonsVloeistofSeksAfrikaanse WikipediaHemelvaartKortverhaalKatjieArendResensieDierWiskundeVrouLieweheersbesieDuitse maselsSpysverteringstelselIngrid JonkerMenseregteEweknienetwerkNaaldekokerAfvalbestuurGewone breukePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolNederlandsLyfstraf in skoleOlimpiese Somerspele 2012SkarlakenkoorsDubbelpuntKnieBloeddrukAfrikaanse TaalmonumentGeletterdheidDoelwitHidroëlektrisiteitGeweldBateJakkalsLys van Afrikaanse rolprenteLys van politieke partye in Suid-AfrikaKolorektale kankerTurkyeConsolidated B-24 LiberatorEerste WêreldoorlogLiefdeGalblaasVersoeningsdagGeslagSuid-AfrikaMuishondHeuningbyPoesErfenisNasionalismeVars waterMorfologie (taalkunde)🡆 More