Gebou: 'n mensgemaakte struktuur met 'n dak en mure, wat min of meer permenent op een plek staan

'n Gebou is 'n mensgemaakte struktuur wat bedoel is vir skuiling (soos 'n huis of woonstel) of om 'n spesifieke aktiwiteit te ondersteun (soos 'n kerk, skool, kantoor of sportskompleks).

Geboue word gewoonlik deur 'n argitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig. Tydens die konstruksie van geboue word rou materiale soos bakstene, hout en beton saamgevoeg om 'n soliede geheel te vorm. Geboue in stede en dorpe moet aan streng munisipale bouregulasies voldoen.

Gebou: 'n mensgemaakte struktuur met 'n dak en mure, wat min of meer permenent op een plek staan
Die Uniegebou in Pretoria.

Voorbeelde

Voorbeelde van geboue:

Tags:

ArgitekBetonMensMunisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumKonjunktivitisDieretuinHartaanvalHenry MurrayLettergreepMisdaadromanEpilepsieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWieg van die MensdomTobie CronjéNagapieEnsiklopedieProstaatkankerAlliterasiePubiese hareSuid-Afrikaanse GrensoorlogSwartbewussynsbewegingSendelingposisiePastoorHeupWayde van NiekerkKobus LombardGeskiedenis van die BoererepubliekeAarverkalkingJode in Suid-AfrikaPerdebyeAnglo-BoereoorlogNederduitsch Hervormde KerkErosietipesKomplementêre kleureTurksvyTweede VryheidsoorlogNkosi Sikelel' iAfrikaBloedsomloopstelselBlaarAkademiaKweekhuiseffekSkaakStresDemokratiese Republiek die KongoOnse VaderLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTweede Nuwe JaarBernice WestPlae van EgipteLys van politieke partye in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingOseaanTweede WêreldoorlogDulcie van den BerghFinale OplossingMadison IvyGawes van die Heilige GeesVersamelnaamWaterpokkiesOrthopteraSeksMusiekteaterHeuningbyDiarreeApostoliese GeloofsbelydenisKoos du PlessisKhoikhoiPolisieSeksuele opwekkingReddingskakeRenteVerantwoordelikheidHarry PotterJannie du ToitHoërskool OuteniquaHondJaarDans🡆 More