Kortvin-Paling

Die Kortvin-paling (Anguilla bicolor bicolor) is 'n varswatervis wat in riviere voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts vanaf die Zambezirivier.

In Engels staan die vis bekend as die Shortfin eel.

Kortvin-paling
Kortvin-Paling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. bicolor
Subspesie:
A. b. bicolor
Trinomiale naam
Anguilla bicolor bicolor
McClelland, 1844

Voorkoms

Die dorsale vin begin eers by die anale vin. Die vis is donker olyfkleurig tot bruin aan die bokant en ligter aan die onderkant. Volwassenes verander van kleur en word bronssilwer. Die paling word tot 80 cm lank.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kortvin-Paling VoorkomsKortvin-Paling Sien ookKortvin-Paling BronKortvin-Paling Eksterne skakelKortvin-Paling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verlede tydRooms-Katolieke KerkSonja HerholdtWoestynPoesHeks van HexrivierSuikersiekteBTWKapitaal (ekonomie)Impakte van toerismeKlinkerDuitslandVerantwoordelikheidOnderhandelinge om apartheid te beëindigSteenkoolLikkewaanNelson MandelaGeslagsgelykheidRugbyBestaansboerderySpelerposisies in rugbyVisVioolWikipediaLys van Suid-Afrikaanse musikanteBorskankerC.J. LangenhovenPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSamestellende afleidingNatuurTussenwerpselVerenigde State van AmerikaKarakteriseringChromatografiePlae van EgipteLetterlike en figuurlike taalgebruikEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBeaufortskaalKapitalismeVlag van Suid-AfrikaGreen PornoUitwerking van klimaatsveranderingWikimedia-stigtingLys van NG gemeentesOntbossingAfrikaanse WikipediaRobbeneilandRacheltjie de BeerInsekLabia (geslagsdele)Industriële RevolusieNederduitse Gereformeerde KerkKoorsblaarLuiperdHematurieGenitale vratVarkgriepMasturbasieHerpes simplexEskomJan van RiebeeckLandbouYouTubeKlein gekolde katAanhalingstekensLys van Joodse feeste en herdenkingsWet op Bantoe-onderwysHeidelberg, GautengMensAfrikaPankreasTrappe van vergelykingBronsLongTafelbergSuid-Sotho🡆 More