Koraalnaakslak

Die Koraalnaakslak (Phyllodesmium serratum) is 'n seedier wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika.

Die slak word tot 4 cm lank. Die slak het nie 'n skulp nie. Die liggaam is oortrek met lang, helderrooi of oranje kleurige uitsteeksels met 'n neonblou glans. Daar is 'n wit streep wat op die rug loop van kop tot tone. Die helder kleure waarsku roofdiere dat hulle giftig mag wees of sleg mag proe. Die slak leef in rotspoele en benedegetyriwwe. Hulle vreet seewaaiers en sponse.

Koraalnaakslak
Koraalnaakslak
Phyllodesmium serratum, Izu, Japan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(geen rang):
klade Heterobranchia
klade Euthyneura
klade Nudipleura
klade Nudibranchia
klade Dexiarchia
klade Cladobranchia
klade Aeolidida
Superfamilie:
Aeolidioidea
Familie:
Facelinidae
Subfamilie:
Favorininae
Genus:
Phyllodesmium
Spesie:
P. serratum
Binomiale naam
Phyllodesmium serratum
(Baba, 1949)
Sinonieme
  • Hervia serrata Baba, 1949
  • Cratena serrata
  • Babaiella serrata
  • Phyllodesmium serrata

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GqeberhaNetbalBelgiëOraniaAngina pectorisAssonansieAngkor WatGlottaalSuid-AfrikaSemenHoofpynJohannes HeestersMieliestronkKameeldoringGezina, PretoriaEkonomie van Suid-AfrikaGeweldKlein vyf diereWilliams Grand Prix EngineeringHartSeksposisieSeksLimfvatstelselYsterGeorgiese nasionale rugbyspanBloemhofAsteroïdeSwedeBakterieKwitansieRumatiekEuroVoëlVratAbercrombie & FitchVangueriopsis longifloraSelfkonsepTerence CooperMiltHannes van WykGenesis-skeppingsverhaalKinkhoesChristendomEierleierOrgasmeSokkerPostmasburgSVoorvoegselLouise LombardTierDolfynAfrikaanse taalleerNG gemeente KerkenbergFotosinteseLabia (geslagsdele)Teater van Suid-AfrikaDierArgentiniëVerspreide lugbestralingVrouPeach van PletzenCovid-19-pandemieIndiëSeksspeeldingElandréPalmsondagEdelsteenSkarlakenkoorsVivian BonnellGregoriaanse kalenderMenseregtedagWoordsoortBreingewasKarlien van Jaarsveld🡆 More