Koninklike Lyfwag Van Bhoetan

Die Koninklike Lyfwag (KL) van Bhoetan is 'n deel van die Koninklike Bhoetanese Weermag maar onafhanklik omrede dit onder die persoonlike opdrag van die Koning van Bhoetan val.

Koninklike Lyfwag van Bhoetan
sekuriteits agentskap
Onderdeel vanBhutanese armed forcesWysig
LandBhoetanWysig

Hulle verseker die veiligheid van die Koning van Bhoetan (tans Jigme Khesar Namgyel Wangchuck) en ander lede van die koninklike familie.

Die Koninklike Lyfwag het meer as een duisend soldate, en dit is die mees elite-eenheid van die gewapende magte van die Koninkryk van Bhoetan. Die kommandant is Generaal-majoor Dhendup Tshering (een van die mees senior militêre offisiere, wat gedien het in die weermag vir meer as 36 jaar).

Die soldate is goed toegerus met die nuutste wapens en opgelei in alle velde, bv. anti-terrorisme. Die Koninklike Lyfwag van Bhoetan het hulself bewys tydens 'n kort konflik met die noordoostelike ekstremistiese groepe, wat onregmatig kamp opgeslaan het in Bhoetan. Onder die persoonlike opdrag van die destydse vierde koning van Bhoetan, het die wagte geen ongevalle gely nie en het die meeste van die aanvalle gelei.

Kritiek

Die KL het kritiek ontvang vir die uitvoering van arbitrêre aanhouding en marteling van diegene wat uitsprake maak oor wat Bhoetan aan die Lhotshampa mense doen.

Verwysings

Tags:

BhoetanDruk GyalpoJigme Khesar Namgyel Wangchuck

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelCristiano RonaldoKoringNasionale VrouedagKunselementeVleilandKaapstadMisdaadPrimêre sektor van die ekonomieSuikerDelftSkoolSaartjie BaartmanKunsmatige intelligensieMobutu Sese SekoIrma SternRomanAnrich HerbstMeervoudVlag van Suid-AfrikaInsekKatarakKonflik (proses)Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaOntwikkelende landWerkwoordWisselkoersGqeberhaRob HersovHipoteseDuitslandAnilingusSleutel (musiek)HeuningbyKroonstadHartByvoeglike naamwoordVaginaElon MuskDesimale breukeAntoniemBoesmanKerrieUnited Democratic FrontOntbossingFinale OplossingPornhubOorVerkragtingWater (molekuul)MusiekMikro-ekonomieLeonardo da VinciKookpuntVitamienSeksuele penetrasieVersoeningsdagWaterBok in die hokLongontstekingKultuurInfrastruktuurTelwoordGeslagsgelykheidRookgewoonteVerkleurmannetjieGeskiedenis van die AardeGeskiedenis van Suid-AfrikaDesmond TutuEugenetikaVervoerDermpoliepPerdPlaasmoorde in Suid-AfrikaChloorViëtnamoorlog🡆 More