Koningsprotea: Plantspesie

Die koningsprotea (Protea cynaroides), ook bekend as die reuseprotea, koningsuikerbos of heuningpot, is 'n blom en die grootste lid van die Protea-genus en is deel van die fynbos-bioom.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Sederberg tot Port Elizabeth. Die struik het meer as een stam en word tot 2 m in deursnee en ook tot 2 m hoog. Dit blom regdeur die jaar.

Koningsprotea
Koningsprotea: Nasionale embleem, Fotogalery, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. cynaroides
Binomiale naam
Protea cynaroides
L., 1771
Koningsprotea: Nasionale embleem, Fotogalery, Sien ook
Verspreidings-kaart
Sinonieme
  • Erodendrum cynariflorum Knight
  • Protea cyclophylla (Gand.) Gand. & Schinz
  • Protea eriolepis (Gand.) Gand. & Schinz
  • Protea petiolata H.Buek ex Meisn.
  • Protea woodwardii Endl.
  • Scolymocephalus cynaroides (L.) Kuntze

Die plant spruit weer uit na 'n vuur. Die saad word deur die wind versprei en die plant is eenslagtig. Die aktiwiteite van voëls is verantwoordelik vir die bestuiwing. Die plant groei in sandsteengrond op hoogtes van 0–1 500 m.

Nasionale embleem

Die koningsprotea is die nasionale blom en sportembleem van Suid-Afrika. Dit verskyn op die wapen van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse nasionale krieketspan (Proteas) se bynaam is aan dié plant ontleen.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Amptelike simbole van Suid-Afrika
Blom: Boom: Voël: Dier: Vis:
Koningsprotea: Nasionale embleem, Fotogalery, Sien ook  Koningsprotea: Nasionale embleem, Fotogalery, Sien ook  Koningsprotea: Nasionale embleem, Fotogalery, Sien ook  Koningsprotea: Nasionale embleem, Fotogalery, Sien ook  Koningsprotea: Nasionale embleem, Fotogalery, Sien ook 
die koningsprotea die geelhout die bloukraanvoël die springbok die galjoen
Protea cynaroides Podocarpus latifolius Grus paradisius Damaliscus pygarus Distichius capensis


Tags:

Koningsprotea Nasionale embleemKoningsprotea FotogaleryKoningsprotea Sien ookKoningsprotea BronneKoningsprotea Eksterne skakelsKoningsprotea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van slangeNG gemeente JansenvilleMateriaalGianna MichaelsSportSuid-Afrikaanse GrensoorlogWitbankSpreeuGroot DepressieJagluiperdEienaamHipoteseDialoog in fiksieNamibwoestynVaste stofInflasieEweknienetwerkVolhoubaarheidCovid-19-pandemieSeilvaartWikiKhoikhoiDermpoliepSean CombsRoofdierKunstenaarNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyFranse RewolusieKondensasieSias ReineckeHeupPornografieKriekAustraliëLabia (geslagsdele)Atriale fibrillasieTuberkuloseBynierChromatografieBosbokGroepsgebiedewetRobbeneilandWolkVioolAppendiksAgtervoegselEnkelvoudige sinLiefdeAluminiumHoofkarakterJaarBloeddrukKangaroeSweedsBronsAardbewingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AfkortingHartversakingAarde se atmosfeerLys van kinderspeletjiesJudaïsmeTelevisieArmoedeverligtingFrankrykAnrich HerbstBrandbergOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBoelieryKunsmatige intelligensieSelfoon🡆 More