Galjoen: Visspesie

Die galjoen (Dichistius capensis) is 'n vis endemies aan Suider-Afrika en kom aan die kus vanaf Namibië tot by Durban voor.

In Engels staan die vis ook as galjoen bekend.

Galjoen
Galjoen: Voorkoms, Habitat, Sien ook
'n Galjoen naby Simonstad aan die Kaapse skiereiland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. capensis
Binomiale naam
Dichistius capensis
(Cuvier, 1831)

Voorkoms

Galjoen: Voorkoms, Habitat, Sien ook 
Illustrasie

In rotsareas is die vis swartbruin tot donkergrys en word binne sekondes silwerkleurig wanneer dit oor wit sandareas beweeg. Dit het 'n dik lyf en klein skubbetjies. Dit kan 'n lengte van tot 80 cm bereik en word 6,5 kg swaar. Dit is ook Suid-Afrika se nasionale vis.

Habitat

Die vis kom voor in onstuimige water in rotsagtige en sandstrande met sterk golfaksie. Hulle vreet mossels, eendmossels, rooiaas, alge en borselwurms. Hulle neig om aan 'n gebied gebonde te wees. Die wyfies bereik volwassenheid sodra hulle 34 cm lank is na ongeveer ses jaar. Hulle skiet kuit van Oktober tot Maart.

Dit is 'n gesogte eetvis. Die SADSAA hengelrekord is 1,8 kg. Die vis mag nie gevang word van die 15de Oktober tot die laaste dag van Februarie nie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Amptelike simbole van Suid-Afrika
Blom: Boom: Voël: Dier: Vis:
Galjoen: Voorkoms, Habitat, Sien ook  Galjoen: Voorkoms, Habitat, Sien ook  Galjoen: Voorkoms, Habitat, Sien ook  Galjoen: Voorkoms, Habitat, Sien ook  Galjoen: Voorkoms, Habitat, Sien ook 
die koningsprotea die geelhout die bloukraanvoël die springbok die galjoen
Protea cynaroides Podocarpus latifolius Grus paradisius Damaliscus pygarus Distichius capensis


Tags:

Galjoen VoorkomsGaljoen HabitatGaljoen Sien ookGaljoen BronneGaljoen Eksterne skakelsGaljoen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadSuurstofFotosinteseDriedimensioneelKoorsblaarPizzaJeanette FerreiraTsoenamiJacques LootsAnglo-BoereoorlogYouTubeNederlandsFeminismeKaartAntisemitismeSwart nasionalismeMandalaLys van politieke partye in Suid-AfrikaApartheidCounter-Strike 2PornhubDokterWillie JoubertLys van veltoestandeSwartbewussynsbewegingPrivaat maatskappyCarike KeuzenkampAntoniemTuberkuloseLionel MessiJohannes MeintjesMiddeloorontstekingTaalLys van Afrikaanse televisiereekseVerkoueEkonomieAfro-AmerikanersKrugerwildtuinDemi Lee MooreLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMarsBesoedelingBosvarkPriemgetalVioolLys van bekende Suid-AfrikanersSuid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentGenitale vratRob HersovNazi-DuitslandGoud7de LaanLys van visseOu Apostoliese KerkKunsmatige intelligensieKlimaatveranderingMalariaAsiëWoordsoortRookgewoonteKoolstofdioksiedSeekatKartografieMantisViëtnamoorlogKonsentrasiekampReënspinnekopProstaatkanker1913NamibiëVersoeningsdagVlekvrye staalAanpassingskapasiteitSkaak🡆 More