Kommissie Juncker

Die Kommissie Juncker was die Europese Kommissie van 2014 tot 2019

Dit bestaan uit 28 lede; een uit elke lidstaat. Die lede is:

  • Jean-Claude Juncker (Lux) - president
  • Frans Timmermans (NL) - eerste adjunkpresident
  • Frederica Mogherini (I)- Hoë verteenwoordiger van die Unie vir buitelandse sake; adjunkpresident
  • Andrus Ansip (Est) - adjunkpresident
  • Maroš Šefčovič (Slk) - adjunkpresident
  • Valdis Dombrovskis (Lv) - adjunkpresident
  • Jyrki Katainen (Fin) - adjunkpresident
  • Günther Oettinger (D)
  • Johannes Hahn (Aus)
  • Cecilia Malmström (Sw)
  • Neven Mimica (Hr)
  • Miguel Arias Cañete (ES)
  • Karmenu Vella (Mlt)
  • Vytenis Andriukaitis (Lit)
  • Dimitris Avromopoulos (Gr)
  • Marianne Thyssen (B)
  • Pierre Moscovici (F)
  • Christos Stylianides (Cy)
  • Phil Hogan (Irl)
  • Violeta Bulc (Slv)
  • Elżbieta Bieńkowska (Pl)
  • Vĕra Jourová (Cz)
  • Corina Creţu (Rom)
  • Margrethe Vestager (Dk)
  • Carlos Moedas (Pt)
  • Julian King (GB)
  • Tibor Navracsics (H)

Vroeër lede

  • Kristalina Georgieva (BG) (2014-2016) het uitgetree omdat sy vir die Wêreldbank het gaan werk
  • Jonathan Hill (GB) (2014-2016) het uitgetree ná die referendum oor die uittreding van die Verenigde Koninkryk

Verwysings

Voorganger
Barroso II
Europese Kommissie Opvolger
Von der Leyen

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MasturbasieIslamitiese seksualiteitswetteVeelrassige pornografieYouTubeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Anneli van RooyenSwart nasionalisme2024 Formule Een-seisoenSprokieSonkragKrampAl-Masdjid an-NabawiBruin menseGetalSharpeville-slagtingHindoeïsmeKleurVolhoubare ontwikkelingTafelbergPoësieMelaatsheidAt BothaLys van Afrikaanse televisiereekseAnilingusSwahiliVeeartsHondAfrikaanse taalleerHeupOmgewingsgesondheidGevolge van aardverwarming op oseaneArabiesWikibooksLeeuPaasfeesLys van kinderspeletjiesKatKroepWaterkringloopBlourokkeJakarandaYstervarkMaroela MediaMenstruasieRina HugoEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleSonnestelselBloedgroepMantisAppel (sanger)Vlag van Suid-AfrikaParlement van Suid-AfrikaKoperAngolaTaalKolorektale kankerSoogdierWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAardeStamselOmgewingsbeheerKlavierNedersettingSjibboletSuid-AfrikaAarde se atmosfeerVier temperamenteMacintoshCleopatra VIIMiltKunsmatige algemene intelligensieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeether🡆 More