Kolvin-Stekelpaling

Die Kolvin-stekelpaling (Aethiomastacembelus vanderwaali) is 'n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier.

In Engels staan die vis bekend as die Ocellated spiny eel.

Kolvin-stekelpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Travers, 1988
Spesie:
M. vanderwaali
Binomiale naam
Aethiomastacembelus vanderwaali
Sinonieme
  • Aethiomastacembelus vanderwaali (Skelton, 1976)
  • Afromastacembelus vanderwaali (Skelton, 1976)

Voorkoms

Die vis lyk baie soos die Langstert-stekelpaling maar het minder stekels op die rug, die kop is groter en die kleure van die vis is helderder. Die kleure wissel van olyf bruin tot donker bruin of swart en die vis word tot 180 mm lank.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige stroomversnellings in skeure en vreet insekte vanaf die rotse.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kolvin-Stekelpaling VoorkomsKolvin-Stekelpaling HabitatKolvin-Stekelpaling Sien ookKolvin-Stekelpaling BronKolvin-Stekelpaling VerwysingsKolvin-Stekelpaling Eksterne skakelKolvin-Stekelpaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiskundige terminologieFiela se kindAfrikaanse woordelys en spelreëlsAlliterasieWhatsAppAntisemitismeOm-te-infinitiefkonstruksieKookpuntIntensiewe vormGoeie VrydagLys van nedersettings in Suid-AfrikaAkuutGoudkus (streek)MagnesiumPubliekFabelOnse VaderHomofoonHoenderSwartrenosterKlimaatveranderingJode in Suid-AfrikaMonopolieLandbouKlankChroniese siekteChristiaan Frederik BeyersWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJewgeni PrigozjinLeestekenBeroerteAnilingusFotosinteseNatriumsulfietVoornaamwoordMorfologie (taalkunde)KatjieAartappelVolhoubare ontwikkelingVenda (taal)BloemfonteinEerste WêreldoorlogGeslagsgelykheidAfrikaanse WikipediaKoolstofBloutongsiekteTafelbergAardedagMantisVerenigde State van AmerikaYouTubeBreinkaartMateriaalBateDermpoliepHadedaEksponentTuisbladVoedingHeupvervangingWapen van Suid-AfrikaAndrew DavisGeldVerlede tydViëtnamoorlogMikro-ekonomieWapen van NamibiëAkroniemArmoedeSpringbokkeSowjetunieWerkersdagIdioomAnneli van RooyenBesnydenisMartin Luther King jr.TelevisiePornhubNaaldekoker🡆 More