Kolstert-Muskietvis

Die Kolstert-muskietvis (Phalloceros caudimaculatus) is 'n varswater vis wat inheems is aan 'n streek in die suide van Brasilië tot by Paraguay.

In Suider-Afrika kom dit voor in die Ruorivier in Malawi.

Kolstert-muskietvis
Kolstert-Muskietvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Phalloceros
Spesie:
P. caudimaculatus
Binomiale naam
Phalloceros caudimaculatus
(R. F. Hensel, 1868)

Voorkoms

Die vis lyk baie soos die Muskietvis met 'n lang gonopodium wat 'n haak op die punt het. Die vis is deurskynend olyf bruin met 'n bruin kol waar die kieue deksel begin. Daar is ook 'n glinsterende blou skynsel op die onderste gedeelte van die kieue deksel. Party visse het verspreide swart kolle op die lyf. Die mannetjie word 35 mm en die wyfie 60 mm lank.

Habitat

Die vis vreet klein water insekte en ongewerweldes maar is minder aggressief as die muskietvis. Tot 50 kleintjies word op 'n slag gebore; die vis is ovivivipaar.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kolstert-Muskietvis VoorkomsKolstert-Muskietvis HabitatKolstert-Muskietvis Sien ookKolstert-Muskietvis BronKolstert-Muskietvis Eksterne skakelKolstert-Muskietvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVerlede tydWetenskaplike klassifikasieStadDagboekDroogteMagnetismeWiskundeCleopatra VIIIronieMaatskappyPuntKoeffisiënt en magswortelAardeVlieënde HollanderJohn Samuel SchlesingerMorfologie (taalkunde)SuikersiekteToestand van materieKultuurTremNasionale lied van Suid-AfrikaVerkleinwoordVlag van Suid-AfrikaSinsbouJuraNeo-NazismeKernoorlogBruce FordyceTemperatuurAbstraksie (rekenaarwetenskap)BesnydenisGasKolonisasieKoperMaselsGemeenskapGriekse teaterBelastingLika BerningShanzhaiIndustriële RevolusieIslamEiffeltoringAfrikaanse naguilSoogdierStaatstoelaeMahatma GandhiAanhalingstekensInflasieAartappelJaco JacobsSterOogproblemeAntieke EgipteHibernasieInleiding tot die genetikaAardverwarmingWiskundige terminologieKitaarNiemetaalLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGeskiedenis (vakgebied)InligtingMetafoorByBruto binnelandse produkSeksuele opwekkingSamestellingLys van Afrikaanse televisiereekseWortelIngenieursweseSwartrenosterYsland🡆 More