Kokanje

Die Land van Kokanje is die land van melk en heuning in die verhale van die Middeleeue van Wes-Europa.

Kokanje was die denkbeeldige land waar die moeilike lewe van die lyfeienes op die landgoedere van die edelmanne nie bestaan het nie. Die verhale wat die Middeleeuse landarbeiders aan mekaar vertel het, het gedien as ‘n ontvlugting uit hul lewensomstandighede.

In Kokanje het alle drome waar geword. Die weer was altyd aangenaam. Kos, drank en seks was altyd oorvloedig beskikbaar. Geroosterde varke het met messe in hul rûe rondgeloop om dit vir die mense makliker te maak om hulle te eet. So het gebraaide ganse direk in mense se monde ingevlieg. Gekookte visse het sommer uit die water gespring en voor jou voete neergeval.

Die stories oor Kokanje is van geslag tot geslag oorvertel. Aanvanklik mondeling, want die eenvoudige lyfeienes kon nie lees en skryf nie. Die vertellers en latere skrywers het die verhale oor hierdie fabelland aanhoudend aangepas by die tydsgees, want die beeld wat die mense van die Middeleeue van die samelewing gehad het, het gedurig verander.

Lees ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Middeleeue

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WalvisVryheidsdagLys van Afrikaanse rolprenteVoortrekkermonumentIntelligensieOntwikkelde landNuwe TestamentWikimedia-stigtingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRonelda KamferStilleweOliebolVulkaanNierPerdVreesLimpopo (rivier)MisdaadKommunismeGoudWit menseCristiano RonaldoBesoedelingOnderwerp (taalkunde)MetamfetamienAnneli van RooyenMenseregteDesmond TutuEugenetikaDikdermJazzSuid-Afrikaanse GrensoorlogKnysnaMiskruierNadine BlomStampmieliesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KoppeltekenKonjunktivitisSelfstandige naamwoordJeuksiekteSilwerRuhan du ToitVleilandHoofkarakterLiefdeOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaSportSamestellende afleidingMandalaTuberkuloseMielieSublimasieMaselsStokely CarmichaelIntensiewe vormSeksposisieSeksSpringbokBruin menseGroot Muur van ChinaXHTMLBloedsomloopstelselMaanstilstandHeks van HexrivierRomanWinterOplossing (chemie)Alvin BruindersWerkersdagInternetKoolstofJoodse kalenderSharpeville-slagtingAngssteuring🡆 More