Koetsier

Die Koetsier (Heniochus acuminatus) is 'n vlindervis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank.

Die onvolwasse vissies kom voor tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Coachman.

Koetsier
Koetsier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Heniochus
Spesie:
H. acuminatus
Binomiale naam
Heniochus acuminatus
(Linnaeus, 10de uitgawe van Systema Naturae, 1758.

Voorkoms

Die vis word tot 25 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water van 2 – 75 m diep. Die liggaam is wit met twee breë, vertikale swart bande oor die liggaam. Die dorsale vin is verleng om 'n lang, wit banier te vorm wat verby die stertvin gaan en die vis kan in akwariums oorleef.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Koetsier VoorkomsKoetsier Sien ookKoetsier BronneKoetsier Eksterne skakelKoetsier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoenlapperVoortrekkersKatoenIdioomAsemhalingBotswanaMaatskappySwartrenosterAvbobLiewe HeksieDiepaartromboseDoziLys van Griekse mitologiese figureEjakulasieBruto binnelandse produkLetsiteleVerenigde KoninkrykDemi Lee MooreHartBosluisbytkoorsWaterbesparing in Suid-AfrikaPeriodieke tabelPoesJan van RiebeeckVryheidsdagKoeffisiënt en magswortelWet op Bantoe-onderwysOrgasmeDigvormNieuwoudtvilleSweedsArabiesSomerSwart menseSeksualiteitMenslike seksuele gedragGewone breukeWieg van die MensdomAB de VilliersHematurieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaOu Apostoliese KerkSteve BikoMoskouCleopatra VIIRegverdige handelSwawelJohann de LangeKriekWerkwoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidCheslin KolbeDie Stem van Suid-AfrikaStaatstoelaeEkologieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandRenteLionel PetersonSpeelkaartVeerDroogteErfenisdag (Suid-Afrika)Afleiding (taalkunde)John Samuel SchlesingerAartappelJo BlackBerilliumHoenderToekoms van die AardeKolonisasiePoësieKitaarReënErfenis🡆 More