Gemaskerde Koetsier

Die Gemaskerde koetsier (Heniochus monoceros) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan asook die ooskus van Afrika suidwaarts tot die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Masked coachman.

Gemaskerde koetsier
Gemaskerde Koetsier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Heniochus
Spesie:
H. monoceros
Binomiale naam
Heniochus monoceros
Cuvier, 1831

Identifikasie

Die vis word tot 23cm lank. Die kop is steil en die dorsalevin se filament is kort. Die vis se lyf is wit, die agterste gedeelte is geel terwyl daar in die middel van die lyf 'n breë, swart vertikale band is wat taps is na die rugkant. Die gesig is swart en die boonste gedeelte van die kop is geel. Die onvolwasse vissies lyk net soos die volwasse visse.

Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat 2 tot 25m diep is. Hier word hulle gevind naby grotte en skeure in die rif. Die vis vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Gemaskerde Koetsier IdentifikasieGemaskerde Koetsier Sien ookGemaskerde Koetsier Eksterne skakelGemaskerde Koetsier BronGemaskerde Koetsier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Loftus MaraisUKhahlamba-DrakensbergparkTuberkuloseMadison IvyEerste WêreldoorlogNasionale VrouedagVolstruisFrederik Willem de KlerkHannes van WykGeografie van Suid-AfrikaSeksismeNierSeptimius AwardsEngelandSaartjie BaartmanSuid-AfrikaAgtervoegselBybelCalviniaSuiwelprodukWikiquoteGeelhoutOos-KaapKunselementeKlereProteaWieg van die MensdomRasionale getalDuitse maselsEugenetikaPoësiePlantluisOnse VaderRegeringKoorsblaarSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeWolfDesimale breukeIngenieursweseChemiese verbindingKaapse florarykLys van bekende Suid-AfrikanersProstaatkankerKoolstofdioksiedErfenisLys van Griekse mitologiese figurePlastiekOlifantWillie JoubertLeeudoringstad-spoorwegrampDroomGeskiedenis van die BoererepubliekeMensKunsmatige algemene intelligensieAfrikaanse woordelys en spelreëlsHerpes simplexLeah van NiekerkLenteDansKlimaatsverandering in AfrikaAkroniemMeeueDiamantKommunismeWikimedia-stigtingKaartPlae van EgipteAustraliëOnomatopeeAnrich HerbstToekoms van die AardeBaälMenseregteMenstruasie🡆 More