Koblenz

Koblenz (Frans: Coblence) is 'n stad aan die oewer van die Ryn, in westelike Duitsland, met 'n bevolking van 106 677 (2011) en 'n oppervlakte van 105,02 km².

Die stad is ná Mainz en Ludwigshafen am Rhein die derde grootste stad van die deelstaat Rynland-Palts en bekend vir die Deutsche Eck aan die monding van die Moesel in die Ryn.

Koblenz
Koblenz

Kaart Wapen
Koblenz
Koblenz
Vlag
Koblenz
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Koblenz Rynland-Palts
 Koördinate 50°21′N 7°36′O / 50.350°N 7.600°O / 50.350; 7.600
 Stigting 13/12 v.C. Confluentes
 Stadstatus 1204
 Oppervlakte:  
 - Totaal 105,02 vk km
 Hoogte bo seevlak 65 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 106 677
 - Bevolkingsdigtheid 1 016/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Joachim Hofmann
-Göttig (SPD)
 Amptelike webwerf koblenz.de
Koblenz
Die Moesel se uitmonding in die Ryn by Koblenz, bekend as "Deutsches Eck".

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) Toerisme-inligting oor Koblenz op Wikivoyage
  • (de) Amptelike webwerf
  • (en) "Koblenz". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 April 2019.

Tags:

DuitslandFransLudwigshafen am RheinMainzMoeselRynRynland-Palts

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OligopolieKoperKlimaatsverandering in AfrikaJeugdagVloeistofSkoenlapperDiepaartromboseDermpoliepKinderregteKappie (skryfteken)Nelson MandelaKweekhuiseffekHerfsHolocaustKlimaatKorrupsieBysteekLeestekenMonoloogJust NuisanceTierboskatSirkelMonopolieMartin Luther King jr.Wes-KaapIngrid JonkerVerstedelikingMaagsweerWolWet op NaturellengrondGautengVerkleinwoordNeurenberg-verhoreHoërskool Sentraal, BloemfonteinKarooWaterstofSpringbokkeSuiwelprodukMorfologie (taalkunde)OmanNieuwoudtvilleAfvalbestuurYslandTweede VryheidsoorlogGeweldKaapse MaleiersStaalChristeneEnergie-ontwikkelingAntoniemWalvisVormSuikerbekkiesSteenkool in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidVenusJesus van NasaretMisdaadOsoonuitputtingSimmetrieBoomRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MenseregtedagBrugAntieke EgipteUnited Democratic FrontBTWBurgerregteSuid-AfrikaErica BoyerViëtnamMasturbasiePuberteitPenisWaterpokkiesLemoenKrokodil🡆 More