Klipsuier

Die Klipsuier (Chorisochismus dentex) is 'n seevis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom vanaf Swakopmund tot by Durban voor.

In Engels staan die vis bekend as die Rocksucker.

Klipsuier
Klipsuier
'n Naverwante soort
Klipsuier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chorisochismus
Spesie:
C. dentex
Binomiale naam
Chorisochismus dentex
(Pallas, 1769)

Identifikasie

Die vis se kleur verander na aanleiding van die omgewing. Die bekkenvinne is aangepas sodat dit 'n skyf vorm waarmee die vis aan rotse vassuig. Nadat die vis dood is, verander die kleur na rooierig. Die vis word tot 30 cm groot.

Habitat

Die vis is 'n bodembewoner en gaan nooit dieper as 10 m nie. Hulle leef veral in getypoele. Indien hengelaars die vis vang suig die vis so vas aan die rotse dat die hengelaar se lyn sal breek sonder dat die vis die rots sal los.

Sien ook

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Klipsuier IdentifikasieKlipsuier HabitatKlipsuier Sien ookKlipsuier Eksterne skakelKlipsuier VerwysingsKlipsuier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PropagandaVerkoueDarwinismeHulpwerkwoordKewerSekondêre sektor van die ekonomieOrthopteraSeksuele stimulasieUniversele Verklaring van MenseregteWaterpokkiesKoos du PlessisEuropaGeskiedenis van AfrikaansAlliterasieCorioliskragSkaapNasiebouLeeuEiffeltoringGenitale vratSterVersoeningsdagGetalHeelgetalWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPolitieke partyNag van die lang messeBolandse aardbewing van 1969AsemhalingXhosasMasturbasieDokterNagmaalLys van medisinale kruieKweekhuiseffekIngrid JonkerMisdaadAfro-AmerikanersMonumentWaterkringloopJohnny RapidDirekte en Indirekte redeLandbouCarles PuigdemontVerenigde State van AmerikaApartheidJan van RiebeeckSebraMartin Luther King jr.Lys van Joodse feeste en herdenkingsVerantwoordelikheidNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseKoorsblaarDemi Lee MooreKlein-KarooBloeddrukUitwerking van klimaatsveranderingWikiDiepaartromboseJudaïsmeLabia (geslagsdele)Lien se lankstaanskoeneSwaziToringVersamelnaamPerdBoelieryVormMantisOrtopedieLeestekenNG gemeente MurraysburgStereotipeYouTube🡆 More