Kleinwindswael

Die Kleinwindswael (Apus affinis) is 'n algemene standvoël maar gedeeltelik ook 'n trekvoël.

Hulle is inheems aan Afrika (buiten die Sahara), die Midde-Ooste en suidelike Asië, en word dikwels in dorpe gesien. Hulle broei in kolonies en vorm veral soggens en saans kwetterende swerms. Die voël is 12 cm lank en 20 – 30 g groot. In Engels staan dit as die Little swift bekend.

Kleinwindswael
Kleinwindswael
Afgeneem te Satara, Krugerwildtuin,
en 'n roepende swerm in Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. affinis
Binomiale naam
Apus affinis
(JE Gray, 1830)
Kleinwindswael
verspreiding

     somerbesoeker     standvoël

Voorkoms

Hierdie windswael is klein met 'n vierkantige stert, 'n breë wit kruisvlek wat om die sye vou. Soos by etlike ander windswaels is daar 'n groot wit vlek op die keel. In vlug lyk die voël kort en plomp, terwyl die vlerke kort en gerond is. Die voël is kleiner as die gevlekte stekelstert, met het geen wit streep oor die pensvere nie.

Fotogalery

Sien ook

Kleinwindswael 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apus affinis

Bron

Verwysings

Tags:

Kleinwindswael VoorkomsKleinwindswael FotogaleryKleinwindswael Sien ookKleinwindswael BronKleinwindswael VerwysingsKleinwindswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitslandDysselsdorpKatVratLys van Afrikaanse televisiereekseJazzBeurtkragHoofpynVarkDigtheidPrimêre sektor van die ekonomieCradock-4SokkerKonsentrasiekampNederlandsMarsVerkleurmannetjieJohannes MeintjesGalblaasGeelslangStedelike hitte-eilandTremVoorvoegselHeelgetalWet op Bantoe-onderwysStadTropiese sikloonBloukraanvoëlNarsismeSiya KolisiAsiëIrma SternSuid-Afrikaanse GrensoorlogSuikersiekteSkaakNamibiëLettergreepKevin RuddNarsistiese persoonlikheidsteuringBolandse aardbewing van 1969OsoonlaagSteenkoolNarkoseNieuwoudtvilleGeskiedenis van Suid-AfrikaWapen van Suid-AfrikaHolocaustPaarl GimnasiumKoerantDataverwerkingHeupMetaalJode in Suid-AfrikaJo BlackRob HersovBruce FordyceEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024VulvaElektroniese of digitale mediaKongo-krisisMaagsweerUniversele Verklaring van MenseregteSonja HerholdtKamoefleringPornhubWiskundeBestaansboerderyAntjie SomersDarwinismeNetbalWaarheid-en-versoeningskommissieCovid-19-pandemie🡆 More