King Edward Point

King Edward Point is 'n permanente navorsingstasie op die Britse oorsese gebied Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande wat as hoofstad van dié gebied dien.

Die nedersetting is volgens bevolking die kleinste hoofstad ter wêreld, aangesien dit 'n bevolking van 12 gedurende die winter en 22 gedurende die somer het. King Edward Point is na die Britse monarg Edward VII genoem.

King Edward Point
King Edward Point

Kaart Wapen
King Edward Point
King Edward Point
Vlag
King Edward Point
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Oorsese gebied King Edward Point Suid-Georgië en die
Suidelike Sandwicheilande
 Koördinate 54°17′S 36°30′W / 54.283°S 36.500°W / -54.283; -36.500
 Tydsone GST (UTC –2)
King Edward Point
'n Uitsig oor King Edward Point met Grytviken op die agtergrond links

King Edward Point lê langs die noordkus van Suid-Georgië naby Grytviken, wat soms as hoofstad van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande beskou word. Grytviken is egter die plek van 'n verlate walvisstasie en dus 'n spookdorp.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Britse oorsese gebiedeEdward VII van die Verenigde KoninkrykHoofstadSomerSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeWinter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele opwekkingTweede VryheidsoorlogReënspinnekopKaapstadWynand du ToitKoalaJan BlohmBotswanaKaliforniumToyota QuantumEb-3 visaLandbou in Suid-AfrikaHipoteseAgtervoegselMicrosoftGeloftedagLangste woordJaco JacobsKenny EverettKRichard Maurice BuckeBisChatGPTAnale kankerEienaamPornografiese subgenresKremetartAardeSoogdierLys van Griekse mitologiese figure1906Labia (geslagsdele)GroenteWilliams Grand Prix EngineeringPneumatikaEuropaHerpes simplexLeeuErfenisdag (Suid-Afrika)GqeberhaWes-KaapKoorsAnneli van RooyenCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHondEngelsGeelsugEkonomie van Suid-AfrikaIranGewone luislangMorfologie (taalkunde)MikroörganismeEnsiklopedieBrandmondsindroomNederlandOutismeVoedselbewaringRalph GravesNoordwesDanny TrejoMieliestronkNewstead AbbeySlangBosluisDawidVormAntieke EgipteEerste WêreldoorlogMenseregtedagIndustriële RevolusieMIV/vigs in Suid-AfrikaSuidwesdoringZNederlandsWiki🡆 More