Kernsplyting

In kernfisika en kernchemie is kernsplyting 'n kernreaksie waar die kern van 'n atoom in kleiner deeltjies (ligter kerne) opgedeel word; dikwels word vrye neutrone en fotone (in die vorm van gammastrale) ook geproduseer.

Kernsplyting van swaarder elemente is 'n eksotermiese reaksie wat geweldige hoeveelhede energie kan vrystel in die vorm van elektromagnetiese radiasie en kinetiese energie van die fragmente, wat die massa materiaal verhit waar die reaksie voorkom. Om te sorg dat kernsplyting energie produseer, moet die totale bindingsenergie van die geproduseerde elemente hoër wees as dié van die beginelement. Kernsplyting is 'n vorm van kerntransmutasie omdat die nuutgevormde fragmente nie dieselfde is as die oorspronklike element nie.

Kernsplyting
Kernsplyting van uraan

Tags:

AtoomkernBindingsenergieElektromagnetiese radiasieFotonGammastraalHitteKernchemieKernfisikaKernreaksieKinetiese energieNeutron

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortrekkersOntdekking van goud in Suid-AfrikaAdolf HitlerMaagStollingsgesteenteKunsGrondLys van bekende Suid-AfrikanersSelfvertroueWinnie Madikizela-MandelaKlereRooibloedselZack du PlessisKontinentPlae van EgipteByung-Chul HanOmgewingskwessies in Suider-AfrikaCoca-ColaProvinsies van Suid-AfrikaBateGeografie van Suid-AfrikaAfrikaanse naguilDinosourusGesondheidAB de VilliersWêreld- Ekonomiese ForumKommaElana AfrikaProteaSteenkoolAardeToestand van materieTussenwerpselSwemInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandCeresJan van TonderOlimpiese SomerspeleSaartjie BaartmanHage GeingobRob HersovOntdekking van die chemiese elementeAssonansieKonsentrasiekampMielieEiffeltoringJeuksiekteYslandSwawelKitaarKoppeltekenKommunismeHibernasieAlliterasieBraaiVierde Industriële RevolusieBesnydenisRomeinse RykIrma SternSleutel (musiek)XenofobieBrandstofMierDwelmmiddelSkaapMaroela MediaRassisme in AfrikaBronsDesmond TutuMasturbasiePeriodieke tabelSeksualiteitNasiebou🡆 More