Organisasie Kerk: Gemeenskap van die gelowiges wat hulle geloof in Jesus Christus bely

Die kerkorganisasie (Middelnederduits: kerke; van Grieks: κυριακόν, kyriakon, aanbiddingsplek) is 'n sosiale organisasie van godsdienste.

    Hierdie artikel handel oor die kerkorganisasie. Vir die kerkgebou, sien Kerk (gebou).
Organisasie Kerk: Gemeenskap van die gelowiges wat hulle geloof in Jesus Christus bely
Middeleeuse illustrasie van die kerk (Regina Ecclesia) met die gelowiges in die Hortus Deliciarum, deur Herrad von Landsberg (ca. 1180)

Die term is (volgens Heinrich Friedrich Jacobson) deur Keltiese Christene vanaf Groot-Brittanje na Sentraal-Europa saamgebring of tydens die Konstantynse tydperk in die Christendom van die Romeinse stede (Metz, Trier, Keulen) opgeneem. Dit verwys sedertdien veral na godsdienstige gemeenskappe van 'n Christelike Konfessie. Die Ekklesia, die geloofsgemeenskap van die Christene, is in verskillende kerke georganiseer.

Van die vernaamste kerke sluit in Anglikaanse Kerk, Apostoliese Kerke, Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae (Mormone), Kerk van Sciëntologie (Sciëntologie), Oosters-Ortodokse Kerk en Rooms-Katolieke Kerk.

Verwysings

Tags:

GodsdiensGrieksMiddelnederduits

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaatstoelaeLys van Suid-Afrikaanse skrywersVlinderViëtnamoorlogKewerFamilie (verwantskap)BreinLugbesoedelingBywoordGalileo GalileiAfrikaanse TaalmonumentKaapstadse waterkrisis 2015-2018SuurstofOlifantDepressie (gemoedstoestand)MoedersdagPriemgetalWaterkringloopDokterKunstenaarImpakte van toerismeOlimpiese SomerspeleSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieTamatiePersVulvaVoornaamwoordJSEBorskankerHamburgerPubliekElandréBestuiwingBakterieOu Apostoliese KerkGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogTegnologieJudaïsmeFrankrykStedelike hitte-eilandCarles PuigdemontSuiwelprodukKoos du PlessisHaasSirkusOlimpiese SpeleGevolge van aardverwarming op oseaneFinansiële staatKompasChromatografieAnilingus3D-rolprentBrandbergGordelroosAlliterasieBurgerregteD.J. OppermanSwartbewussynsbewegingWitbloedselDistrik SesDawidOnse VaderSamestelling633PlastiekEjakulasieWolfKlimaatsverandering in AfrikaAfvalbestuurTennisLiewe HeksieFacebookNelson Mandela🡆 More