Keiser Van Indië

Keiser/Keiserin van Indië (Engels: Emperor of India) is gebruik as ’n titel deur die laaste keiser van die Mogolryk, Bahadur Shah II, en weer deur die koloniale monarge van die Britse Ryk tydens die Britse heerskappy in Indië.

Keiser Van Indië
Die Orde van die Ster van Indië, wat gebruik is as wapen van die Britse heerskappy in koloniale Indië.

Die term verwys ook soms na Indiese keisers soos Ashoka die Grote van die Maurya-dinastie en keiser Akbar die Grote van die Mogolryk. Hulle het egter nie die titel vir hulself toegeëien nie.

Britse monarge

Britse monarge wat die titel Koning-keiser (Koningin-keiserin) van Indië gebruik het, is: Victoria, Edward VII, George V, Edward VIII en George VI.

Verwysings

Tags:

Brits-IndiëBritse RykEngelsMogolryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanPalestyneLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPirow BekkerKoorsblaarOrthopteraBelastingLeeuArmoedeYslandCarles PuigdemontBatePeriodieke tabelOogproblemeKommunismeLetterkundeWeer (meteorologie)Oman AirSimmetrieByHulpwerkwoordGroenNasionale VrouedagSlawernyOnderwys in Suid-AfrikaAntisemitismeGeskiedenis van AfrikaansRooibloedselAspoestertjieHokkieGeldPaulus van TarsusCradock-4GriepVraag en aanbodKappie (skryfteken)Eben EtzebethRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WisselkoersDierTswanaHeks van HexrivierRenaissanceOorstromingHartversakingIsraelSlawerny in Suid-AfrikaRefentse MorakeEnkelvoudige sinWerkersdagMenseregteVierde Industriële RevolusieVolhoubaarheidSoweto-opstandGeelsugGesonde dieetPornografieSteenkool in Suid-AfrikaCorioliskrag20ste eeuResensieViëtnamoorlogLys van Afrikaanse skrywersAardeChromatografieSteve BikoRugbyLidwoordLikkewaanLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaVrouEkonomieVoedselkettingVlinderPlastiekOlifant🡆 More