1666: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1661 | 1662 | 1663 | 1664 | 1665 | ◄ 1666 ► | 1667 | 1668 | 1669 | 1670 | 1671 | ► | ► ►

1666
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1666
1666: Jaar Kalenders  
1666: Jaar
Kasteel die Goeie Hoop in 1680
Gregoriaanse kalender 1666
MDCLXVI
Ab urbe condita 2419
Armeense kalender 1115

ԹՎ ՌՃԺԵ

Chinese kalender 4362 – 4363

壬巳 – 癸午

Ethiopiese kalender 1658 –1659
Hebreeuse kalender 5426 – 5427
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1721 – 1722
- Shaka Samvat 1588 – 1589
Irannese kalender 1044 –1045
Islamitiese kalender 1077 –1077


Die jaar 1666 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 2 Januarie – Die hoekstene vir die Kasteel van Goeie Hoop word in die huidige Kaapstad gelê.
  • 15 FebruariePous Alexander VII stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Giulio Spinola, titulêr aartsbiskop van Laodicea.
  • 1-4 Junie -- Die Vierdaagse Seeslag; 54 Engelse skepe veg teen 84 skepe van die Nederlandse Republiek. Die Engelse verloor 17 en die Nederlanders vier.
  • 25-26 Julie - Die Tweedaagse Seeslag of die Slag van St. James's Day - Die Engelse vloot van 81 skepe verslaan die Nederlandse van 88 skepe. Die Republiek verloor 20 skepe, die Engelse net een.
  • 21 Oktober – Pous Alexander VII verklaar Johannes van Matha en Felix van Valois heilig.
  • 2 September – Die groot brand van Londen vind plaas.
  • 'n Tifus-epidemie aan die Kaap. Volgens Laidler en Gelfand sterf 80% van die Hottentot-bevolking in die Kaapse nedersetting hieraan.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Tags:

15661656166116621663166416651667166816691670167116761766

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsterKunstenaarStikstofDiarreeSilwerOu Apostoliese KerkNamibiëMeeueRudi ClaaseWoordeboek van die Afrikaanse TaalGordelroosNasiebouSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Erfenisdag (Suid-Afrika)Gevolge van aardverwarming op oseaneNederduitse Gereformeerde KerkByung-Chul HanAdolessensieAfkortingNatuurbewaringHandré PollardFrankrykAardverwarmingMagnetismeDemi Lee MooreVerkragtingSeksismeVrouSiya KolisiLys van Joodse feeste en herdenkingsRob HersovMiltMenstruasieBedreigde spesiePreseminale vloeistofKonsentrasiekampHorlosieRina HugoProksemikaNarsismeTelevisieHoofpynChroniese siekteAfrikanersRookgewoonteBoerboelWoestynHolocaustSendelingposisieKernkragVoegwoordSuid-SothoOrtopediePeriodieke tabelPrimêre sektor van die ekonomieBreinKompasKaapstadIngrid JonkerLatynAbstraksie (rekenaarwetenskap)SwartkwasmuishondNasionale VrouedagArabiesKarretjiemenseLys van Suid-Afrikaanse musikanteJan van RiebeeckJodeSinoniemResensieSelfmoordMetaalWet op NaturellengrondMisdaadromanSwawelVoedselketting🡆 More